<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Pos beskikbaar - Singita Wildskamp Bestuurder

 
Lifestyle/Leefstyl : 09 Oct 2018 4734 Viewed 0

Vakature
Singita Wildskamp Bestuurder
Plaas Moosrivier : Groblersdal Area (Limpopo)

Stuur CV na: micheled@moosrivier.co.za
Sluitingsdatum: Voorkeur sal gegee word aan aansoekers van die aangewese groep. 26 Oktober 2018

Minimum Kwalifikasie
Matriek
Professionele Jag Sertifikaat (PH)
Kwalifikasie in wild bestuur en gaste bedryf sal tot u voordeel wees.
Minimum 5 jaar ondervinding in die bestuur van ‘n wildskamp en jag aktiwiteite.
Rekenaarvaardig (MS Office en Outlook)

Daaglikse Aktiwiteite
Etiese en aanvaarbare gedrag binne die jag omgewing.
Jag ervaring (Spoorsny vaardighede en interpretasie van wild se gedrag).
Slagpale bestuur.
Effektiewe kliënte kommunikasie met die fokus op veiligheid en gasvryheid.
Bestuur van die wild lewe plan (verskillende spesies).
Instandhouding van lyndrade en paaie.
Evaluasie en bestuur van wild se kondisie.
Weiding bestuur en voer plan.
Bestuur en beplan van jagseisoen in oorleg met eienaars.
Instandhouding en onderhoud van kamp terreine.
Personeel bestuur.

Sleutel Eienskappe
Goeie beplannings, organiserings en leierskapvermoëns.
Hardwerkend.
Eerlik en Betroubaar.
Goeie kommunikasie vermoëns.
Goeie mense verhoudings (Gaste en Kliënte).

Indien ons nog nie met u kontak gemaak het teen 9 November 2018 nie, kan u aansoek as onsuksesvol beskou word.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube