<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Hope kos vir behoeftiges

 
Hierdie Krugies is die wenners van ‘n gelukstrekking vir al die leerlinge wat gehelp het om kos in te samel saam met Jeanette van der Merwe en Retha Ehlers van Krugerpark.
News : 10 Aug 2012 193 Viewed By Jasper Raats 0

Jeanette van der Merwe van Jenets Restaurant het hierdie jaar weer leerders uit verskeie skole in Mokopane beloon vir hul flinke insameling van nie-bederfbare voedselprodukte wat deur die loop van die volgende jaar aan behoeftige gesinne in Mokopane verskaf sal word deur die plaaslike tak van die Suid-Afrikaanse vrouefederasie. Potgietersrus CVO skool het maar ‘n handjie vol leerlinge vergeleke met ander skole, tog het hulle gewys hulle kan by enige skool kers vashou as dit by welwillend-heid kom en gesorg vir ‘n yslike vrag kruideniersware. Hier is die gelukkige wenners wat elk ‘n geskenkbewys van Jenets ontvang het saam met Jeanette van der Merwe en Christa
Weideman van die CVO skool.

 

 

 
 

Potgietersrus CVO skool het maar ‘n handjie vol leerlinge vergeleke met ander skole, tog het hulle gewys hulle kan by enige skool kers vashou
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube