<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

“Nou kan ons sien”

 
News : 14 Dec 2012 81 Viewed By NoordNuus reporter 0

AMT Community Development het in samewerking met die departmente van onderwys en gesondheid ‘n projek geloots om gedurende Novem-bermaand kinders in gemeenskapskole in die Lephalale omgewing se oë te toets. Die projek is moontlik gemaak deur geldelike steun van SPX DB Thermal wat tans by die bou van die Medupi kragstasies betrokke is. Bykans 2 000 leerders van Nelsonskop, Ditheku en Lerekureng primêre skole se oë is deur oogkundiges getoets. Uit die 2 000 leerder benodig 45 brille wat gratis aan hulle voorsien sal word.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube