<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Voetspore na môre

 
Mej. Kierieklapper 2013, Zelmarie Bacher en ander modele tydens die modeparade oggendtee. In die middel is Anemi Serfontein van Anemi Design wat die klere verskaf het. DJ McNelly het die musiek verskaf.
News : 18 Oct 2013 53 Viewed 0
 

 

 
 

‘n Modeparade, wat deur Martina Pretorius van Funky Photo Studio gereel is, het die dames na hul asems laak snak.
Hier is Estelle Hartzenberg (tweede van links) saam met van die sprekers en organiseerders van die dag. Die gasspreker was Riki van der Westhuizen, terwyl Ashlee Hammond die dames verder vermaak het.
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube