<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Groot skool toe!

 
Elrie en Alwyn Du Toit gee mekaar vir oulaas ‘n drukkie, voor hy sy nuwe juffrou by Laerskool Bosveld Primary ontmoet.
News : 17 Jan 2014 651 Viewed 0
 

 

 
 

Melanda Vosser has taken over the reigns as headmaster of Carpe Diem School in Mokopane. With years of teaching experience Melanda is looking forward to working with the personnel, learners and parents of Carpe Diem. Here she is with this year’s Grade 1’s.
Monique Struwig and Roelien du Toit, long-standing residents of Mokopane, have joined the team of teachers at Carpe Diem School. They will be taking care of the School’s Grade 0 learners.
Mechiel Louw and Julie Matinha will be teaching at Carpe Diem this year. Mechiel will be teaching Grade 2 and 3, while and Julie will be the Grade 1 teacher.
Tammy Adlem en Leischen Kohler opgewonde oor hulle eerste dag in die skoolbanke by Laerskool Ellisras.
Jade Kemp en Dawie Nieman van Laerskool Ellisras belowe om hierdie jaar soet te wees in Graad 1.
Nog ’n nuwe Graad 1 leerder, Leandie Botes, sit rustig en inkleur.
Kaylyn Prinsloo het sommer heel voor in die klas gaan sit en is meer as gereed vir Laerskool Krugerpark se Graad 1 jaar om te begin.
Na 27 jaar van klas gee vir Graad 1's, het juf. Jeanelda Pienaar sommer gou-gou haar nuwe klassie by Laerskool Krugerpark stil en soet gehad.
Party mamma’s moes maar mooipraat en regstaan met drukkies die eerste dag van Graad 1.
Charlene and Sipho Sibanyani with their daughter Ziyanda, who could not wait to start her school career.
Mokopane Primary’s Phillis Lekalakala.
Mokopane Primary’s Grade 1 Lesedi Lakalakala.
Mokopane Primary’s Grade 1 learners were ready for the big school with not a single tear being shed. Kholofelo Mashilo is in Grade 4 and is taking good care of his little brother, Mahlatsi who is in Grade 1 this year.
Katlago Ledwaba shows off the food bin all 152 of Mokopane Primary’s Grade 1’s received as a gift from Pick ‘n Pay Mokopane. With him is Pick ‘n Pay manager Corné van Heerden.
Verlede jaar was ons nog iets. Nou is ons sommer net “Assies” – en ons hoop om eendag Rassies te kan wees! Met ‘n stortkappie, ‘n voorskoot en ‘n asblik vir ‘n troeteldier het hierdie Graad 8’s by Ellisras Hoërskool gou besef ‘n mens begin altyd maar onder.
Hier is die skoolhoof, Johan Vertongen, saam met die een Graad R klas. Hulle hou sommer baie van dié vriendelike onderwysers en hoof!
Potgietersrus CVO Skool spog hierdie jaar met 22 Graad eentjies. Hier is hulle saam met hul juffrou, Reinet Botha. Hierdie is haar 20ste jaar as Graad Een onderwyseres by dié skool.
Twee nuwe onderwysers wat hierdie jaar by Hoërskool Piet Potgieter begin klas gee is geen vreemdelinge in die Bosveld nie. Andries Botha is ‘n oud-Nylie van Modimolle. Hy het in 2009 in Potchefstroom onderwys gaan studeer en toe in 2009 sy loopbaan as onderwyser by Hoërskool Nylstroom afgeskop. Hy gaan Ingenieursgrafika en Ontwerp aanbied vir Graad 10 tot 12. Sy kollega, Douw Oosthuizen, het geen bekendstelling in Mokopane nodig nie. Hy het in 1990 aan Piet Potgieter matrikuleer waarna hy onderwys by die Normaal Kollege in Pretoria gaan studeer het. Vandaar het hy by Hoërskool Generaal Hertzog gaan skoolhou tot hy einde verlede jaar weer ‘n pos by sy ou almamater aanvaar het. Hy gaan Wetenskap aanbied vir Piet Potgieter se Graad 9 tot 12 leerders.
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube