<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Ken jou grasse

 
News : 27 Jan 2014 114 Viewed 0

Na die afgelope goeie reën in die bosveld lyk die grasse besonder goed en glimlag die diere sommer weer. Het jy al ooit gewonder wat die name en waarde van die verskillende grasse is? Wel, dan is daar net die geleentheid vir jou.
Ons bied ‘n reeks gras identifikasie en veldbestuur kursusse op ons plaas buite Nylstroom aan. Die volgende kursusse word aangebied: Gras identifikasie - 8 Fe-bruarie, Gevorderde gras identifikasie - 19 - 21 Februarie, Gras Identifikasie en veldbestuur - 13 – 14 Maart
Veldbestuur (geakkrediteerde kursus) - 5 – 9 Mei. Vir meer inligting kontak Frits by 078 228 0008.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube