<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Hulde gebring by Witkruismonument

 

Mense het die afgelope naweek hulde gebring aan die land se boere wat in plaasaanvalle gesterf het tydens die mass­abyeenkoms en die jaarlikse opknapping van die Witk­ruismonument net buite die dorp langs die N1 snelweg.

News : 07 Oct 2016 192 Viewed By Martie Le Grange 0

Mense het die afgelope naweek hulde gebring aan die land se boere wat in plaasaanvalle gesterf het tydens die mass­abyeenkoms en die jaarlikse opknapping van die Witk­ruismonument net buite die dorp langs die N1 snelweg.

Vrydagaand is kruise op die berg belig en Sater­dagoggend was daar onder meer ‘n optog na die monu­ment wat deur ’n groep motorfietsryers vanaf die Ranch Hotel gelei is.

Kruise is ook op Ysterberg aan naasbestaandes van familielede wat die af­gelope tyd geliefdes in plaasaanvalle verloor het, oorhandig. Dit is tussen al die ander kruise by die monument geplant.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube