Searching for "" in "News"

 

Alles moontlik gedoen om Scott te vind

News: 12 April 2017 By Helena Raats

ZIMBABWE - Alles denkbaar word gedoen om Scott van Zyl, die 44-jarige professionele jagter van Marken, wat Vrydagmiddag vermis geraak het in Zimbabwe, te vind. ‘n Video wat tans op Facebook versprei word wys word hoe ‘n pamflet met ‘n $5 000 beloning uit ‘n helikopter op ’n klein afgeleë nedersetting gegooi word, in 'n desperate poging om Van Zyl op te spoor.​

Marken jagter steeds vermis in Zimbabwe

News: 10 April 2017 By Helena Raats

Die soektog na Scott van Zyl, ‘n professional jagter van Marken, duur voort nadat hy Vrydagmiddag tydens ‘n jag in Zimbabwe vermis geraak het.

Attempted murder charges for heist suspects

News: 05 April 2017 By NoordNuus reporter

MOKOPANE - The two suspects arrested during Saturday's foiled cash-in-transit heist near the Choppies Shopping Centre appeared in court earlier this week. The two men face four counts of attempted murder as well as charges for unlicensed fire arms and possession of stolen property.

Mapela community set to march

News: 05 April 2017 By NoordNuus reporter

MOKOPANE - The community of Mapela is gathering at the Gamolekane T-Junction and will take part in a protest march to Mogalakwena Platinum mine at 12:00.

Prayers for an accident-free Easter

News: 05 April 2017 By Helena Raats

MOKOPANE - The Mahwelereng police cluster, led by Brigadier Reah Tehbisile Mkhabela, joined with the Vaaltyn inter-denomination groups to holda special prayer campaign on the N1 road at the Zebediela weigh bridge on 30 March.

Two dead after shoot out in Mokopane

News: 01 April 2017 By Helena Raats

MOKOPANE - Several armed suspects tried to hijack an cash-in-transit vehicle near the Choppies Shopping Centre this morning (Saturday 1 April). Two suspects have been killed, one injured seriously and two more taken into custody after swift action by the Joint Special Operations Units of the SAPS.

Boer in die hof oor dagga plantjies in tonnels

News: 31 March 2017 By NoordNuus reporter

SWARTWATER – Dit gons behoorlik in die Bosveld nadat ‘n boer van Swartwater op 27 Maart in die hof verskyn het nadat hy verlede naweek gearresteer is vir die onwettige verbouing van dagga. Waarvoor die dagga, bykans 2300 plantjies, gekweek word is nie duidelik nie.​

Tractor vanishes..

News: 29 March 2017 By Helena Raats

MAPELA - A Ford New Holland Tractor which was parked in Millenium Park in Mapela on 23 March has vanished without a trace. A man opened a case of theft at the police after he returned to collect his tractor and found that it had been removed. 

ADVERTENSIE: POS BESKIKBAAR

News: 28 March 2017

ADVERTENSIE: Die Direksie van Residentia, wat binne ‘n bejaardesorg omgewing funksioneer, nooi hiermee toepaslike gekwalifiseerde/ervare persone om aansoek te doen vir die pos van: ADMINISTRATIEWE BEAMPTE – RESIDENTIA WATERBERG (MODIMOLLE)

Malaria uitbreking in Waterberge

News: 14 March 2017 By NoordNuus reporter

BOSVELD - Daar is hierdie somer al 46 gevalle van malaria in Limpopo aangemeld en baie hiervan onder mense wat nie in gebiede woon waar malaria as 'n reël voorkom nie. Thabiso Teffo, die provinsiale gesondheidsdepartement se woordvoerder, sê die meeste van hierdie gevalle is in die Lephalale-omgewing en ander dele van die Waterberge aangemeld. ​

Besige tyd vir Bosveld Boerbokklub!

News: 14 March 2017

Wholesome Afslaers het die Bosveld Boerbokklub se veiling aangebied op 11 Maart in Pretoria by die Conrad Herbst Kleinveesentrum. Die diere wat aangebied is was van hoogstaande gehalte. Keuring was gedoen deurJosef Kleynhans en Jaco van der Merwe. Deur Corne du Plessis.

55 arrests in crime prevention operation

News: 13 March 2017 By Helena Raats

The Mokopane and Mahwelereng police worked together this past weekend in a crime prevention operation dubbed 'Operation Bontsha Mohala" (or 'Lead by Example'). Fifty-five  suspects were arrested for various crimes.

Two arrested for stealing from vehicles

News: 13 March 2017 By Helena Raats

Two suspects, aged 29 and 37, were arrested on Friday, 10 March, for theft from a motor vehicle. This follows various complaints from motorists that two men were targeting vehicles in Mokopane and in some cases even intimidating motorists.

Limpopo Boere span saam

News: 09 March 2017 By NoordNuus reporter

Agri Limpopo en TLU SA Noord het aangekondig dat die twee organisasies hul geringe beleidsverskille ter syde gaan stel om op sekere strategiese gebiede gesamentlik op te tree in belang van landbou. Veiligheid, grondsake, skakeling met munisipaliteite, arbeid, water en ander sake is identifiseer vir hierdie samewerking.​

Plaaslike skoonheid oppad na London

News: 06 March 2017 By Press Release

LEPHALALE -  Rina van Schalkwyk (42) is in September 2015 as Mrs Grand SA 2015/16 aangewys en was die afgelope jaar waarlik 'n inspirasie vir almal wat haar ontmoet. Rina, wat al sedert 2009 in Lephalale woon, sal in September aan die Mrs Universal World kompetisie in London gaan deelneem!

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube