Searching for "" in "News"

 

Op Ons Bord was ‘n wenresep!

News: 11 October 2013 By Jasper Raats
Die Op Ons Bord projek waardeur Mokopane se Dienssentrum vir Bejaardes tydens hierdie jaar se Kierieklapper Kunstefees (KKKF) tydperk geld ingesamel het om vir behoeftige bejaardes kos te kan gee was ‘n sukses. So sê die KKKF-voorsitter, Johan Kirchner en Dienssentrum bestuurder, Estelle Hartzenberg.

Boere veg verwoestende brande

News: 11 October 2013
Die verwoestende krag van vuur het die afgelope week ‘n realiteit geword vir boere in die Lephalale-omgewing wat behoorlik bont moes staan om drie verskillende brande te blus.

Kultuur leerders kry pryse

News: 11 October 2013
Hoërskool Piet Potgieter het verlede Woensdagaand sy kultuur leerders vereer tydens die jaarlikse kultuur prysuitdeling. Amy van Deventer wat aan die hoof van die skool se kultuur komitee staan het die kinders geloof vir hul harde werk en toewyding deur die jaar.

Danseres gaan Amerika toe

News: 11 October 2013
Charnette Opperman, ‘n 12-jarige leerder van Laerskool Krugerpark, het onlangs by Sun City aan die Suid-Afrikaanse dans kampioenskappe deelgeneem waar sy ‘n silwer medalje in die Funk Jazz afdeling verwerf het. Sy gaan Suid-Afrika binnekort by die wêreldkampioenskappe in Amerika verteenwoordig. Charnette dans al vandat sy vier jaar oud is.

Laerskool Bosveld Primary se Top 10 leerders vir die derde kwartaal is:

News: 11 October 2013
Graad 4: Pietie Vogel, Jacques Ober-holzer, Ruan Prinsloo, Cornelia van Heerden, Anika van Rooyen, Ivanka Viviers, Derik van Niekerk, Jannus Jordaan, Leigh Kloppers, Matthew Webb en Jan-Hendrik Rigaard. Graad 5: Simoné Viljoen, Bianca Smith, Suané van Niekerk, Anzelle Vermaak, Mosa Moshokoa, Dané-Mari Peek, Henco Hattingh, Bianca Nel, Janco Lötter en Dian Besseling. Graad 6: Tacia van Wyk, Dionné Viviers, Diehann Pretorius, Nathalie Perrier, Tianca Engelbrecht, Pabalelo Makgamatha, Kedibone Shai, Lesedi Morudu, Cecilia van Heerden en Elsha Scheepers. Graad 7: Anri Spammer, Lindi Smit, Cherisé Mans, Lyle Buchler, Marlu Smit, Mathilde Jordaan, Lesego Boroto, Robert Wallis, Lerato Moremi en Mmaphuti Mataboge.

JC is terug op die been

News: 11 October 2013
JC Botha van JC’s Archery in Lephalale is uit die hospitaal uit en terug op sy pos by die boogwinkel.

Versteekte wapens gevind

News: 07 October 2013 By LiN Nuus
Tel­kom-kon­trak­teurs het op ver­skeie ver­steek­te wa­pens buite Mook­go­phong af­ge­kom. Dié wa­pens is on­ge­veer 6km buite Mook­go­phong op die Roed­tan-pad ge­vind op Vrydag, 27 September. Die wa­pens, be­staan­de uit onder meer 'n R1-ge­weer, 'n 9mm-pis­tool, vier re­wol­wers, vyf rook­gra­na­te en 935 rond­tes am­mu­ni­sie is deur Tel­kom-kon­trak­teurs ge­vind ter­wyl hulle be­sig was met her­stel­werk aan te­le­foon­pa­le wat in die vo­rige week se veld­brand be­ska­dig is.

Anton and George hit the road

News: 07 October 2013
With the first phase of the Lenaka La Tshukudu project done and dusted, Anton Fouché and his support team will embark on a second phase to raise funds and educate communities on rhino conservation.

Boom val heining flenters

News: 07 October 2013
Machiel van Biljon van Maribashoek net buite Mokopane sit met sy hande in sy hare. Hy sê sy heining het in die slag gebly toe die Mogalakwena munisipaliteit meer as twee weke gelede (17 September) van die groot ou bloekombome langs die Maribashoek pad kom afsaag het.

Horror crash on the N1

News: 07 October 2013
Five people died and two were seriously injured in a collision on the N1 just north of Mokopane, after the Zebediela toll plaza on Sunday. The driver of a Toyota Corolla carrying six passengers, heading towards Mokopane, apparently lost control of his car when a tyre blew-out. The Corolla collided with another vehicle heading in the opposite direction.

Police officer arrested

News: 07 October 2013
A police officer from Witpoort appeared in the Lephalale Magistrate’s court on Monday on charges of theft and the possession of unlicensed firearms and ammunition.

BUCO se eerste verjaarsdag gevier

News: 07 October 2013
Dit is ‘n jaar sedert Builders Market se naam verander het na BUCO Lephalale. Om die geleentheid te vier het BUCO verlede Vrydag hul kliënte bederf met spesiale aanbiedinge en verskeie prystrekkings. Area bestuurder vir BUCO, Jaco van der Collf sê kliënte kan gerus vanaf 7 Oktober regstaan vir ‘n reeks spesiale aanbiedinge tot en met Desember. Vir inligting skakel gerus 014 763 1332 of besoek BUCO Lephalale by 1 Dikbas Straat in Onverwacht.

‘63 se matrieks hou reünie

News: 07 October 2013
Hoërskool Piet Potgieter se 1963 matriekgroep het onlangs hul 50-jaar reünie gehou. Die klomp oud-leerders het in Mokopane bymekaargekom en saam met die huidige skoolhoof, Jas Hansen, gekuier op die gronde van die hoërskool waar hulle ook ‘n wilde pruimboom as nalatenskap daar geplant het.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube