Searching for "" in "News"

 

Skiet mooi in die kol!

News: 15 March 2013
Luggeweerskiet is dalk nie so bekende sportsoort soos rugby of netbal nie, maar net so opwindend want jy neem nie net individueel deel nie, maar ook in spanverband.

Rugby en netbaldag ‘n groot sukses

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
Laerskool Ellisras het Saterdag ‘n baie suksesvolle rugby- en netbaldag vir skole in die omgewing aangebied. Skole wat deelgeneem het was LS Bosveld Primary, LS Eugene Marais, LS Julian Muller, LS Krugerpark, LS Koedoeskop, LS Marble Hall, LS Nylstroom en LS Thabazimbi.

Sportsterre vereer

News: 15 March 2013 By Valerie Cilliers
Die jaarlikse Mogolklub sportsterfunksie is verlede Donderdagaand tydens ‘n glansgeleentheid in die Mogolsaal aangebied. Kategoriewenners was Elaine Pretorius wat met die Veteraan vrou van die jaar en die Sportster van die jaar louere weggestap het. Pretorius het tydens die 2012 Suid-Afrikaanse Meesterskampioenskappe ‘n eerste plek in die 100m, 200m, 400m, 800m en verspring behaal.

Hardekool lewer top atlete!

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
Hardekool Akademie in Lephalale het Saterdag deelgeneem aan die Noord-Traansvaal atletiek uitdunne en het puik gevaar by die byeenkoms. Baie geluk aan al die atlete wat deurgedring het na die BCVO se SA kampioenskappe wat hierdie jaar in Sasolburg gehou sal word.

Bullseye for Waterberg Academy

News: 15 March 2013 By NoordNuus reporter
Waterberg Academy, in association with JC’s Archery of Lephalale, hosted their inaugural Waterberg Academy Archery Challenge last Saturday on the school grounds in Vaalwater. This prestige event offered competitive archery events for seasoned bow shooting enthusiast. Compound as well as traditional archers competed for a host of prizes in different categories. Competitions was but only one facet of the fun-filled day. Young and old were afforded the opportunity of experiencing bow shooting in a safe and fun environment.

Geen lig in watertonnel

News: 07 March 2013 By Valerie Cilliers
Die waterkrisis in Limpopo het inwoners van verskeie dorpe in die provinsie radeloos en in Lephalale is dit ook nie anders nie. Klagtes van inwoners wat die afgelope twee weke in hulle swembaddens bad, inwoners in Marapong wat ten duurste water moet aankoop, skole se toilette wat nie gespoel kan word nie en inwoners wat op die boonste verdiepings van woonstelle geen water het nie, is volop.

‘G’n perd in ons vleis’ - slagters

News: 07 March 2013 By Marli Strydom
Die eienaars en bestuurders van slaghuise is dit eens dat hulle gehalte vleis verkoop en dat hul kliënte sommer gou sal agterkom as hul boerewors en maalvleis ander produkte bevat. Die herrie rondom vleis is op die regte tyd oopgevlek, sê Renier van Vuuren van Tan Slaghuis in Mokopane. “Ek dink ons konvensionele slaghuise wat 'n vetrouens-verhouding met kliënte opgebou het, baat hierby. ‘n Slaghuis word geken aan sy maalvleis, boerewors, biltong en droë wors. Die ander vleis is ‘n bysaak. Hierdie vier produkte maak dat mense terugkom.”

Toestand van pad het boere raadop

News: 07 March 2013 By Valerie Cilliers
Die pad na Buffelsdrif  (D2286) is amper onbegaanbaar en boere wat daagliks daar moet ry sê hulle moet jaarliks ‘n voertuig vervang weens die slegte toestand van die pad. Die pad was voorheen ‘n dubbelweg, maar is tans ‘n tweespoor padjie. Die Lephalale paaie department se Paul Els het egter aan Noordelik Nuus die versekering gegee dat twee skrapers teen volgende week daar ingespan sal word om die pad 8m breed te skraap. “Ons verwag ‘n aflewering van 23 000 liter diesel binne die volgende paar dae wat ons dan in staat sal stel om die 135km daarheen te ry en die twee padskrapers vir ‘n week daar te laat skraap.”

Meer slaggat as pad!

News: 07 March 2013 By Jasper Raats
Limpopo se paaie val uitmekaar en die departement van vervoer, paaie en industrie trek eenvoudig skouers op. Verlede jaar hierdie tyd het die departement se woord-voerder, Thessan Moodley, Noordelike Nuus verseker nuwe kontrakteurs is aangestel en die paaie se toestande sou spoedig verbeter. Hierdie week het ‘n ander woordvoerder, Joshua Kwapa, gesê Moodley het uit sy beurt gepraat. Daar is geen opgraderings op die kaarte nie, bloot ‘n onderhoudskedule waarby die departement sukkel om te hou omdat daar glo nie fondse is nie. Hy kon nie vir Noordelike Nuus sê waarom die R516 tussen Marken en Baltimore jare laas enige onderhoud gesien het nie. Hy het onderneem om ondersoek in te stel, maar teen druktyd nog geen terugvoer gegee nie.

Suspects arrested in GaSeleka

News: 07 March 2013 By NoordNuus reporter
LEPHALALE - A cashier at the Jazz and Grill in GaSeleka had a narrow escape when two robbers, both in their early twenties, entered the premises and threatened her with a knife. The robbers, fled with R2600 cash, but two suspects were arrested in GaSeleka by Lephalale police on Monday morning. The men appeared in the Lephalale magistrate’s court on Tuesday where they were refused bail. The suspects will appear in court again on 16 March. The cashier was unharmed.

R1.7m for “scandalous” medical treatment

News: 07 March 2013 By NoordNuus reporter
Limpopo health authorities will have to pay R1.7-million to a housewife from Mokopane who received poor treatment at the Lephalale and Polokwane hospitals. The North Gauteng High Court in Pretoria on Monday confirmed a settlement between Cornelia Wentzel (49) and provincial authorities as an order of court.

Diatla broadens horizons by buying out Molalatau Security

News: 07 March 2013 By Valerie Cilliers
Diatla Investment Holding Company announced last week Wednesday that it has bought out Molalatau Security (MS) entirely. New CEO, Wayne Derksen, told Northern News that through acquiring MS, Diatla added value for its more than 600 share holders and now also has the opportunity to serve the Lephalale community.

Protests in Mokopane streets

News: 07 March 2013 By Jasper Raats
Limpopo se paaie val uitmekaar en die departement van vervoer, paaie en industrie trek eenvoudig skouers op. Verlede jaar hierdie tyd het die departement se woord-voerder, Thessan Moodley, Noordelike Nuus verseker nuwe kontrakteurs is aangestel en die paaie se toestande sou spoedig verbeter. Hierdie week het ‘n ander woordvoerder, Joshua Kwapa, gesê Moodley het uit sy beurt gepraat. Daar is geen opgraderings op die kaarte nie, bloot ‘n onderhoudskedule waarby die departement sukkel om te hou omdat daar glo nie fondse is nie. Hy kon nie vir Noordelike Nuus sê waarom die R516 tussen Marken en Baltimore jare laas enige onderhoud gesien het nie. Hy het onderneem om ondersoek in te stel, maar teen druktyd nog geen terugvoer gegee nie.

Besigheidskamer se nuwe bestuurspan

News: 07 March 2013 By Jasper Raats
Die Mokopane besigheidskamer het tydens sy onlangse jaarvergadering ‘n nuwe bestuur gekies. Die bestuurslede het hierdie week bymekaargekom vir ‘n bosberaad om die kamer se uitdagings en pad vorentoe te bespreek. Hulle is van links agter; Francois du Toit, Klasie le Roux (Tesourier), Nadia Human van Rensburg, Gerrit van der Veen (pre-sident), Marius Louw (nie ‘n bestuurslid, van AHI, gasspreker), Ford Winnertz en Piet de Bruyn (tweede visie-president). Voor is Andy Goetsch (eerste visie-president), Lunessa Joubert, Hilary Knight, Dalene van Eyk, Sanel Honiball en Pieter Blignaut. Afwesig: Corinus du Toit.

Car accident claims little girl

News: 07 March 2013
A much-loved pupil of Marken Primary passed away on Monday morning in a car accident on her way to school. According to reports, her father, who was driving from Vaalwater to Marken, was forced to swerve off the road to avoid hitting a goat. It seems Hlengiwe Precosia Mashabane (8) was flung out of the vehicle when one of the car's wheels came off causing it to overturn and sent it crashing into a telephone pole. Hlengiwe was seated on the front passenger seat next to her father. Her father, little sister, Zianda (5) and brother, Sylvester (4), did not sustain any injuries. Ramond Bronkhorst, the principal of Marken Primary told Northern News that the staff and learners at the school are very sad and will remember Hlengiwe fondly. A special rememberance service will be held on Friday after which she will be buried in Vaalwater.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube