Searching for "" in "News"

 

Bushveld Minerals considers power options

News: 31 August 2012 By Jasper Raats
MOKOPANE - Iron-ore and tin developer Bushveld Minerals is advancing the technical studies on its Mokopane project, with an aim of completing the scoping study by the first quarter of next year, CEO Fortune Mojapelo said on Tuesday.

New tourism association takes root

News: 31 August 2012 By Jasper Raats
MOKOPANE – After many difficulties the Mogalakwena Community Tourism Association was re-established at a recent meeting at the Arend Dieperink Museum.

Skote klap by wapenfees

News: 31 August 2012 By Valerie Cilliers
Die Ellisras Vuurwapenfees is Saterdag op die Knapskootskietbaan net buite Lephalale aangebied. Skuts kon aan die PMP ProAm groepskietkompetisie deelneem waar die kleinste groeperings uit verskillende kalibers die wenners bepaal het. In die ‘big bore’ kompetiesie is daar met gewere van 9,3x62mm en groter na bewegende teikens geskiet. En die jongspan het die geleentheid gehad om hulle vernuf met ‘n .22 te wys.

Afrika staatmakers gaan help met veiligheid

News: 31 August 2012 By Christie Thomas
Noordelike Nuus medewerker, Christie Thomas, het onlangs besluit om haar veldkennis en ervaring met jaghonde in te span om honde spesiaal op te lei om verdagtes van plaasmisdade se spoor te volg.

Jetlag fees op Swartwater bereik nuwe hoogtes

News: 31 August 2012 By Jasper Raats
SWARTWATER - Groot opwinding het geheers op Swartwater Saterdag 25 Augustus 2012 toe 14 vliegtuie die Jetlag Fees besoek het. Die fees wat aangebied is deur Aquanoir Bos Pub was ‘n heerlike kuierdag vir oud en jonk.

Dis nooit te laat om te trou nie

News: 31 August 2012 By Jasper Raats
Maandagoggend 10:00 is Piet Smit (81) en Essie Viviers (54) van Soetdoring woonstelle sommer by die huis in die huwelik bevestig deur Mpho Mashao van die Mokopane departement van binnelandse sake. Essie is fisies gestremd en Piet is permanent van suurstof afhanklik so hulle kon nie by die hof kom om hulle tot mekaar in die huwelik te verbind nie. Maar toe hoor Ma Mashao, bestuurderes van die plaaslike binnelandse sake kantoor van hulle situasie en sy reël toe dadelik dat die huweliksbevestiging by hulle huis plaasvind. Mokopane Spar het vir hulle ‘n pragtige troukoek geborg.

Nuwe musiekgroep op die horison

News: 31 August 2012 By Marie Hurter
Lephalale se eie idol wat verlede jaar tydens ‘n kompetisie by die Boskroeg aangewys is, maak nou opgang in die musiekbedryf.

So lyk die nuwe trompoppies

News: 31 August 2012 By Jasper Raats
Hier is die nuwe groep trompoppies van Laerskool Krugerpark. Hulle is van links agter: Jazel van Staden, Tendani Luthudza, Shané Conguiera, Izelle Viljoen, Linda Pienaar, Marlie van Niekerk, Chané Human; middel: Leandri Coad, Shêra-Jade Lourens, Natalie van Coller, Abbyegir van Staden, Tuané Human, Bernice Oosthuizen en Juané Coad en voor is: Tusetso Tshoko, Precious Mokoka, Caitlin Simopoulos, Megan Cunningham-Scott, Michelle van der Walt, Nicolene Oosthuizen, Tayla Cunningham-Scott, Mahlatse Pitja en Demi van den Berg. Saam met hulle is hul afrigter, Mev. Viljoen.

Bossies se slimkop kinders

News: 31 August 2012 By Valerie Cilliers
Twee dogters van Laerskool Bosveld Primary, Kaylene Möller en Monique Raath, het weereens gewys dat die Bossie-leerders nie net met akademie en kultuur uitblink nie, maar ook skitterende welslae behaal op algemene kennis gebied. Tydens die Nasionale Wêreldkennis-Olimpiade het Kaylene, 'n Gr. 6-leerder, 'n goue medalje in Limpopo verower en Monique, 'n Gr. 7-leerder, 'n silwer medalje. Altesaam 35 Gr. 6-en 7-leerders van Laerskool Bosveld Primary het aan die gesogte kompetisie deelgeneem en pragtige uitslae behaal.

Krugies se langasems

News: 31 August 2012 By Jasper Raats
Hierdie seuns van Laerskool Krugerpark het onlangs in Warmbad hul staal as landloop atlete gaan wys. Van links is: Pieter van Coller, Christiaan Theunissen, Martiens Oosthuizen, Franco van Deventer en Marco Ferreira.

Fencer excels in national arena

News: 31 August 2012 By Jasper Raats
Local fencer, Rona Schröder recently competed in the University Sport South Africa (USSA), an annual event for all Universities to compete in all sporting disciplines. This year the event was hosted by Stellenbosch University.

A bow is a bow is a bow

News: 31 August 2012 By Marie Hurter
Or is it? At the Paralympic Games that just started the very high-tech 20th Century compound bow as well as the more traditional recurve bow are used in competition, but at the main Olympic Games however, only recurve bows may be used.

Sakke vol medaljes vir danseresse

News: 31 August 2012 By Jasper Raats
Verlede Woensdag het 18 studente van Z’s Dance studio, deel geneem aan ‘n Medal Test in Polokwane. Hulle het in hulle onderskeie danse tussen Modern, Funk Jazz en Disco deelgeneem et teruggekeer met 14 goue, 23 silwer, en twee brons medaljes. Van links agter is: Theressa Oosthuizen wat spog met ‘n goud en twee silwer; Monique Smit het twee goud en ‘n silwer; Zelda Genis het twee silwer; Doreen Heslop het drie silwer medaljes; Charné Visser het twee goud en ‘n silwer; Cynthea Coetzee het ‘n silwer en ‘n brons; Nicael de Sousa het ‘n goud, silwer en brons; Lara Forssman het ‘n goud en ‘n silwer. In die Middel is: Cariska Pieters wat ‘n goud en ‘n silwer het; en Dayne Brews met ‘n goud en twee silwer en voor: Megan Lubbe kry ‘n silwer; Immeré Botha ontvang twee silwer; Annemieke van Niekerk het ‘n goud en twee silwer; Nianette van Biljon het ‘n pragtige goud ontvang; Marlé Genis het twee silwer; Jeska Tiersma het ‘n silwer gekry; Loren Fortune het twee goud en ‘n silwer. Inlas foto – Juanita Bekker ontvang twee silwer.

ResGen’s Lephalale power station plans delayed

News: 27 August 2012 By Valerie Cilliers
LEPHALALE - Resource Generation Limited’s plans to build a 45 MW power station to supply power to stage one of its Boikarabelo mine just outside Lephalale have been placed on hold.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube