Searching for "" in "School"

 

Mokopane Primary's best of the best

School: 11 November 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Mokopane Primary School hosted a prestige evening at their annual prize giving function in the school hall last week. Parents attended the function in large numbers to witness their children being awarded for different achievements during the year. 

Junior Engineers For Africa visits MDA

School: 04 November 2016 By Press Release

MOKOPANE - A group of 12 facilitators from Junior Engineers for Arica (JEFA) visited Mokopane Destiny Academy early in October for jam-packed sessions of engineering and enrichment.​

Pak die eksamenmonster reg aan

School: 04 November 2016

Eksamens is deel van elke kind se skoollewe, maar wanneer dit eindeksamen tyd word kan spanning sommige leerders en hul ouers teen die mure uitdryf. Diana du Preez, ‘n berader in Lephalale, gee hier ‘n paar praktiese wenke wat kan help met eksamen spanning. 

Nuwe Bossieleiers ingehuldig

School: 04 November 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Laerskool Bosveld Primary se nuwe leerlingraad is onlangs by die skool in hul nuwe posisies ingehuldig. 

Rassies spog by Lourier aand!

School: 04 November 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras het 19-20 Oktober Lourier aande gehou waar 382 leerders toekennings ontvang het.

 

HPP spog met 39 medaljes

School: 28 October 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) spog met altesaam 39 medaljes na hulle deelname aan die Marius Lengton atletiekbyeenkoms teen 17 hoërskole in Polokwane verlede Saterdag. 

HPP skerp hulle spelvermoë op

School: 28 October 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Sowat 300 leerders van ongeveer 100 skole het Saterdag byeengekom om hul spelvermoëns te meet.Dit volg op ’n reeks uitdunne wat gedurende die jaar regoor die land aangebied is. Hierin het vier leerders van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) meegeding en hulle goed van hulle taak gekwyt. 

Krugies se 2017 hoofleiers

School: 28 October 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Laerskool Krugerpark het Dinsdagaand sy leier inhuldiging in die skoolsaal gehou en by die geleentheid sy hoofleiers vir 2017 bekendgestel. Die hoofseun is Michael de Beer en die hoofdogter is Jurinda van Schalkwyk. Die onderhoofseun is Adrich Rossouw en die onderhoofmeisie is Liani Visagie. Ouers van die leiers het die voorreg gehad om hulle kinders se nuwe leierskap balkies aan te steek en ’n erekode is deur elkeen van die leiers onderteken.

Rugbyspelers sprei hul vlerke in Portugal

School: 14 October 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Pieter Vorster (o/14) en Marnus Uys (o/19) van Hoërskool Piet Potgieter gaan hulle vlerke vanaf 4 tot 14 Desember in Portugal sprei waar hulle aan drie rugbytoernooie gaan deelneem. 

Reading rocket competition winners

School: 14 October 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE - Stimulus Maksima! Lephalale held a drawing competition where learners from Lephalale Primary and Laerskool Bosveld Primary had to read a story from their Reading Rocket programme and draw a picture of the story they read.

 

Swem is in dié kinders se bloed

School: 07 October 2016 By Amanda Basson

BELA BELA – Hoërskool Ellisras het verlede week aan die interhoër swemgala deelgeneem by Hoërskool Warmbad en soos vantevore het Dario Geyser en sy suster, Marushka, hul skool se naam hoog gehou.

Sewesspelers toer in Namibië

School: 07 October 2016 By Amanda Basson

NAMIBIË – Die nasionale sewesrugby span, die Duikers, het hul staal gewys tydens ‘n rugbytoer na Namibië tussen 28 September en 8 Oktober. Die span wen hul eerste wedstryd met 43-5 teen die DUKA uitnodigingspan van die Griekwas, hulle maak ook skoonskip teen Karibib met ‘n 36-10 telling en verloor teen Walvisbaaiprivaatskool met ‘n telling van 29-19. 

Crash victim makes all the right moves

School: 07 October 2016 By Peter Maluleka

SEKGAKGAPENG - While chess is not one of the most popularly played sports in his community, that never changed Wil­liam Sambo’s dream of becoming a chess master one day.

 

EHS slaan 'n kishou!

School: 30 September 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras se o/15 krieketspan het Hoërskool Ben Viljoen die onderspit laat delf toe hulle met 130 lopies gewen het in ‘n kragmeting op Ellisras se velde verlede Saterdag. 

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube