Searching for "" in "School"

 

Bosveld sluit rugby af met ‘n traan

School: 09 June 2016 By Press Release

MOKOPANE - Laerskool Bosveld Primary het in hul laaste ligawedstryde teen Laerskool Krugerpark te staan gekom op 2 Junie. ​

Niks stuit Hardies redenaars

School: 09 June 2016 By Press Release

LEPHALALE - Die afgelope naweek het Hardekool Akademie se leerlinge deelgeneem aan die Noord Transvaalse streek redenaars kompetisie in Lephalale.​

Mokopane skut maak skoonskip

School: 09 June 2016 By Press Release

MOKOPANE – Zelda Genis van die Potgietersrus CVO Skool het op 28 Mei tydens ’n uitnodiging luggeweer skietkompetisie teen 41 skuts van ander skole meegeding en behoorlik skoonskip gemaak.​

HPP en EHS meet kragte

School: 02 June 2016 By Helena Raats

MOKOPANE – Ellisras Hoërskool (EHS) het verlede naweek teen Hoërskool Piet Potgieter (HPP) te staan gekom op HPP se tuisveld.​ Sien foto's hier of ons webwerf (sien ook foto's van die Krugies Bulletjie rugby seuntjies wat die voorwedstryd vir die eerstes gespeel het).

HPP se wynveiling

School: 02 June 2016 By Helena Raats

MOKOPANE – Heerlike kos, bobaas wyn en goeie geselskap was aan die orde van die dag tydens Hoërskool Piet Potgieter se vierde wynveiling op 26 Mei in die Pier-neef saal. Die veiling, met ‘n Great Gatsby tema, is goed ondersteun en R174 000 is ingesamel ten bate van die skool se ontwikkelingsfonds het waarnemende hoof, Cas Badenhorst, gesê.​

Hokkie bokkies skitter!

School: 02 June 2016 By Helena Raats

BEZUIDENHOUTSVALLEI – Twee Graad 6 leerders van Laerskool Krugerpark het verlede Saterdag in altesaam 13 wedstryde gespeel vir die Limpopo Hokkiespan.​

Strategies for success: before, during and after your exams

School: 01 June 2016 By Press Release

Top education expert Dr Gillian Mooney cautions learners they need to understand that it is not only what goes into their learning before the time, but also how they manage the process during and after their exam papers.

Slang se skoolles

School: 12 May 2016 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Marius Koekemoer, van Reptile Rescue, kon vir die leerders by Hoërskool Ellisras 'n vinnige les in die anatomie van slange gee toe 'n pofadder ‘n verrassingsbesoek aan die skool gemaak het Maandagoggend. ​

Limpopo span vir netbal Krugies

School: 12 May 2016 By Press Release

MOKOPANE - Drie van Laerskool Krugerpark se netbalspelers is onlangs gekies om deel te wees van die Limpopo netbalspan.​

HPP en Nylstroom keil mekaar op

School: 12 May 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se wintersport spanne het die afgelope naweek kragte gemeet teen Hoërskool Nylstroom. HPP het hulle taamlik goed van hulle taak gekwyt, maar ongelukkig was die netbal minder suksesvol.​

Kolskoot boogskuts

School: 12 May 2016 By Fransa de Beer

LEPHALALE – Twee plaaslike skole het verlede week aan ‘n plaaslike boogskietkompetisie by Laerskool Bosveld Primary deelgeneem. Hoërskool Ellisras en Laerskool Bosveld Primary het goed gevaar in die kompetisie teen Vivo, Waterberg Academy en ‘n paar skuts van Rustenburg skole of 7 April.​

Bossies by finale proewe

School: 12 May 2016 By Press Release

THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi se rugbyspanne het vir Laerskool Bosveld Primary ‘n taai tyd gegee gedurende die ligawedstryde verlede week op Thabazimbi se velde.

Exciting field trips for MDA

School: 12 May 2016 By Press Release

MOKOPANE – School field trips provid learners with a chance to gain knowledge first hand. The excited learners from Mokopane Destiny Academy (MDA) visited the Makanpan’s Caves and the Reptile Park in Polokwane on May 6.​

Maklike oorwinning vir HPP

School: 29 April 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se rugby, netbal, gholf en tennis spanne het weer maklike oorwinnings behaal tydens die afgelope naweek se kragmetings teen hulle onderskeie teenstanders. HPP het 16 uit 22 van die algehele wedstryde gewen.
 

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube