Searching for "" in "School"

 

Goeie sport by EHS

School: 29 April 2016 By Fransa de Beer

LEPHALALE -  Ellisras Hoërskool het ‘n suksesvolle sportdag teen Hoërskool Nyl-stroom gehad op hul tuisgronde op 23 April.

Krugies hou die blink kant bo

School: 21 April 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Laerskool Krugerpark se rugby- en netbal seuns en meisies het verlede naweek die blink kant bogehou tydens die Super 8 sport naweek in Polokwane.

HPP woeker met wintersport

School: 21 April 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se wintersport spanne het puik pres-teer tydens die afgelope naweek se wintersport. Die rugby se uitblinkers was die o/14 en o/15A-spanne. ​

Krugies se netbal trots

School: 21 April 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Laerskool Krugerpark is baie trots op hul o/12 en o/13 netbalspanne wat op 4 Mei aan die Limpopo proewe by Pietersburg Hoërskool (PHS) in Polokwane deelneem. ​

Drummies celebrate success

School: 21 April 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – The drum majorettes from Mokopane Primary School achieved three first places and two third places in last weekend’s LIMCA development competition held at Laerskool Krugerpark.​

Krugies trompoppies wys hul slag

School: 21 April 2016 By NoordNuus reporter

MOKOPANE - Laerskool Krugerpark se trompoppies het verlede Saterdag tydens Limpopo se eerste trompoppie kompetisie op hul tuisveld, goed presteer.

Rassies sportdag ‘n groot sukses

School: 13 April 2016 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras het ‘n suksesvolle sportdag teen Hans Strijdom in Lephalale gehad Saterdag 9 April.

HPP meet kragte by wintersport

School: 13 April 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter se Rugby, Hokkie en Netbalspanne het die afgelope naweek teen Hoërskool Die Wilgers en Warmbad Hoërskool meegeding en 6 uit 18 van die algehele wedstryde gewen en een gelykop gespeel.

Groot gees by mini-netbal

School: 13 April 2016 By Press Release

NYLSTROOM - Die o/6 tot o/9 mini-netbal dogters van Laerskool Bosveld Primary het op 9 April 2016 hulle eerste wedstryd vir die seisoen met groot entoesiasme en opgewondenheid by Laerskool Nylstroom aangepak. - L. du Plessis
 

Bulletjies wys rugby is pret

School: 13 April 2016 By Press Release

NYLSTROOM - Die jong Bossie-bulle van Laerskool Bosveld Primary het op Saterdag 9 April `n onvergeetlike dag beleef by Laerskool Nylstroom toe hul aan die jaarlikse Bulletjie-rugby byeenkoms gaan deelneem het.

EHS maak trots op Hansieweek

School: 11 April 2016 By Fransa de Beer

PRETORIA – Hoërskool Ellisras (EHS) bars van trots nadat die skool se vier rugbyspanne EHS se naam hoog gehou tydens Hansieweek in Pretoria gehou is vanaf 28 Maart tot 2 April.

Easter surprise for Mokopane Primary

School: 11 April 2016 By NoordNuus reporter

MOKOPANE - There were some huge smiles at Mokopane Primary School on Tuesday after Tritex Caltex not only handed over prizes for a special colouring competition that the learners participated in - but it also presented the school with a whopping R10 000 cheque.

CVO atlete skitter!

School: 11 April 2016 By Press Release

MOKOPANE - Die Potgietersrus CVO Skool spog vandeesweek met sy atlete die afgelope skoolvakansie tydens die BCVO se landwye atletiek as medaljewenners uitgetree het.

Krugies o/10 rugbyspanne sê dankie

School: 24 March 2016

MOKOPANE – Laerskool Krugerpark se o/10 rugbyspanne het hulle dank uitgespreek teenoor al hul borgskappe vir hulle spoggerige nuwe rugbydrag wat oorhandig en ten toon gestel is by ’n onlangse borge aand.

HPP rugby maak skoonskip!

School: 18 March 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se rugby en hokkiespanne het tydens hulle tweede wintersport byeenkoms verlede naweek, skoonskip gemaak in die kragmeting met Hoërskool Generaal Hertzog. HPP se derde rugbyspan het teen Waterberg High School te staan gekom en hulle ook uitstekend van hulle taak gekwyt.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube