Searching for "" in "School"

 

EHS maak skoonskip!

School: 23 February 2016 By Press Release

LEPHALALE  - Ellisras Hoërskool se boogskietspan het verlede naweek vyf ander skole uitgestof tydens ‘n interskool kompetisie op EHS se bane

Ready for the Provincials

School: 23 February 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Four athletes from Waterberg High School are preparing for the upcoming provincial athletics that will be held at the Peter Mokaba Sport Stadium in Polokwane soon.

EHS se top-atlete beur vorentoe

School: 12 February 2016 By Fransa de Beer

MOKOPANE – Hoërskool Ellisras het deelgeneem aan ‘n vriendskaplike atletiek byeen-koms 5 Februarie teen Hoërskool Nylstroom, Hoërskool Louis Trichardt en Hoërskool Piet Potgieter.

Die blou masjien seëvier weer

School: 12 February 2016 By NoordNuus reporter

MOKOPANE – Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het by verlede Vrydag se atletiekbyeenkoms teen Hoërskole Ellisras, Nylstroom en Louis Trichardt weer gewys dat die blou masjien goed ge-olie is. HPP het geseëvier nadat hulle atlete ’n totaal van 781 punte aangeteken het.

HPP spog met top atlete

School: 09 February 2016 By Press Release

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het sy Top 10 atlete wat op 30 Januarie kragte teen Hoërskool Frikkie Meyer gemeet het bekendgestel.

HPP dra wéér die kroon

School: 01 February 2016

MOKOPANE – Die atletiek seisoen lyk oudergewoonte vir Hoërskool Piet Potgieter (HPP) belowend. Die atletiekbeker van die skole atletiek behoort weer aan die blou masjien wat vanjaar tydens die interskole atletiek ’n spantotaal van 779 punte behaal het.

Puik resultate vir EHS atlete

School: 01 February 2016 By Fransa de Beer

MOKOPANE - Hoërskool Ellisras, Hoërskool Frikkie Meyer, Hoërskool Hans Strijdom en Hoërskool Piet Potgieter het mekaar op 23 Januarie die stryd aangesê tydens ‘n atletiek byeenkoms op Piet Pot se bane.

Waterberg scoops up big awards

School: 21 January 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Waterberg High School scooped up big awards at a recent academic prize giving function held at their school hall. Besides being awarded with a fancy trophy for being the best big school in the Mogalakwena and Mokopane district, it also boasts with the most learners obtaining their bachelor’s in the district and circuit.

Krugerpark vereer hul akademiese uitblinkers

School: 06 December 2015

MOKOPANE - Laerskool Krugerpark het die afgelope week sy jaarlikse prysuitde-lingsfunksie gehou. In Graad 1-3 is die top 5 akademiese presteerders van elke klas uitgewys, terwyl die Top 10 in Graad 4-7 aangewys is. (Die Graad 7 se Top 10 sal in volgende week se Noordelike Nuus verskyn).

Bossiekoerant se nuwe span

School: 27 November 2015 By Amanda Basson

LEPHALALE - Die nuwe Bossie redaksiespan vir Laerskool Bosveld Primary is hierdie week aangekondig.

Afskeid is nie maklik, sê HPP hoof

School: 27 November 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Leerders en leerkragte van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het verlede Dinsdag na hulle sneesdoekies gegryp toe hulle hoof, Jas Hansen wat vandag (Vrydag) aftree, hulle na 38 jaar in diens van die skool met ‘n aangrypende boodskap groet.

Sedibeng spog met hul vlytige leerders

School: 27 November 2015 By Amanda Basson

LEPHALALE – Sedibeng gekombineerde skool het vroeër die maand hul beste akademiese presteerders vereer tydens ‘n loerier funksie.

Bossies kies 2016 rekenaarleiers

School: 20 November 2015

LEPHALALE - Laerskool Bosveld Primary beskik oor ‘n puik rekenaarsentrum wat gebruik maak van die SM! Reading Rocket program om leerders se leesvermoë te verberter.

Krugies swemmers is wenners!

School: 12 November 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE- Laerskool Krugerpark het vir die tweede agtereenvolgende jaar die Top 10 Skole swem gewen, gevolg deur Laerskool Tzaneen en Warmbad.

Hardekool Akademie prysuitdeling

School: 12 November 2015 By Amanda Basson

LEPHALALE - Hardekool Akademie se jaarlikse prestige prysuitdeling het plaasgevind op Donderdag 29 Oktober. Leerlinge het toekennings ontvang vir hul prestasies deur die jaar. 

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube