Searching for "" in "Sport"

 

Lofty speel meestersklas

Sport: 07 October 2016 By Amanda Basson

 JOHANNESBURG – Lofty Fourie van Lephalale het verlede week aan die gesogte wêreld meester muurbal kompetisie in Johannesburg deelgeneem. 

Gholfspelers ondersteun liefdadigheid

Sport: 07 October 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die Tafelronde Kameeldor­ing 92 in samewerking met Potgietersrus Rugbyklub het verlede gholfspelers Sater­dag die geleentheid gebied om hul spel te verbeter vir liefdadigheid. Dié gholfdag het gedien as ’n fondsinsamelingsgeleentheid vir Tafelronde en was ’n reuse-sukses.

 

Gekroon as toernooi wenners

Sport: 07 October 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Vyf krieketspelers van Laerskool Krugerpark het op 30 September en 1 Oktober streek 1 verteenwoordig in ’n o/11 inter-streek kriekettoernooi in Polokwane en behoorlik geseëvier as die toernooi wenners. 

Skaakspelers presteer

Sport: 07 October 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Twee skaakspelers, Arina Burger van Laerskool Krugerpark en Carlo Smith van Mokopane English Combined School (MECS) het goed presteer tydens die onlangse Capricorn dis­trik Skaak Kampioen­skappe in Polokwane. Albei spelers het drie van hulle vyf wedstryde gewen. Arina het in die o/14 afdeling meeged­ing en Carlo in die o/20 afdeling. Die vol­gende Capricorn distrik kampioenskappe word op 15 Oktober gehou.

 

Gholfers van eie bodem kook by toernooi

Sport: 26 September 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die Kameeldoring Buiteklub het verlede Woensdag tot Saterdag sy 29ste gholf toernooi en musiekfees in die dorp gehou en het as ’n groot trekpleister gedien veral omdat groot name onder bekendes as gaskunstenaars oor die vier dae opgetree het.

Mokopane Primary is creating champions

Sport: 21 September 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Mokopane Primary School’s cricket coach William Khumalo boasts with his team who achieved a gold medal at the recent Polokwane Mini Cricket Provincial Festival that was held at Hoërskool Tom Naude on 17 September.

Gholfdag gee kinderhuis ’n hupstoot

Sport: 21 September 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die Abraham Kriel Kinderhuis in Modimolle het verlede Donderdag gebaat by die House of Paints en Decor in Mokopane se gholfdag wat by die Kameeldoring Buiteklub gehou is. ​

Guim droom groot

Sport: 21 September 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die 12-jarige Guim Steyn van Laerskool Krugerpark is na onlangse krieket proewe in Tzaneen gekies om die Limpopo span te verteenwoordig tydens ’n kriekettoernooi in Desember.

EHS maak skoonskip met krieket

Sport: 21 September 2016 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Hoërskool Ellisras se o/15 krieketspan het Hoërskool Hans Strijdom se o/15’s op Magolklub se bane in Lephalale oorwin.​

Bullseye vir EHS boogskuts

Sport: 21 September 2016 By Fransa de Beer

VAALWATER - Hoërskool Ellisras, Hoërskool Koster, Waterberg Academy en Laerskool Bosveld het sake uitgespook in twee soorte boogskietkompetisies, genaamd Bullseye en 3D, in Vaalwater verlede Saterdag. ​

Florida wink vir atleet

Sport: 19 September 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Anél de Vos (19), ’n oud leerder en uitblinker atleet van Hoërskool Piet Potgieter is onlangs deur die Suid Afrikaanse Moderne Pentathlon (vyfkamp) Assosiasie (SAMPA) gekies om hulle vanaf 21 tot 23 Oktober in die UIPM Biathle/Triathle Wêreldkampioenskappe in Sarasota, Florida te verteenwoordig.

Doorndraaidam se groottes!

Sport: 08 September 2016 By Amanda Basson

MOKOPANE – Om ‘n allemintige karp van oor die 19kg te vang sit nie in elkeen se broek nie en al meen Sallie Vermaak dat hy nie ‘n man is wie sommer met sy prestasies te koop loop nie is hy tog baie trots op die bielie van ‘n vis wat hy in Augustus by Doorndraai dam gevang het.​

Mokopane drie maak naam in Portugal

Sport: 08 September 2016 By Martie Le Grange

PORTUGAL – Armanda Kruger (42), haar seun, Kurt, en Cobus van Wyk van Mokopane het Woensdag terug in SA geland na hulle deelname en skitterende prestasie by die 2016 Laser-Run Wêreld Kampioenskappe in Portugal Lisbon.​

Rolbaltoernooi was ’n reuse sukses

Sport: 31 August 2016

MOKOPANE – Die Potgietersrus Rolbalklub het verlede naweek oudergewoonte ’n suksesvolle Nyl Rolbaltoernooi aangebied. Ses en twintig spanne bestaande uit 4 spelers het aan die naweek lange toernooi deelgeneem.

Heading for SA Gym Games

Sport: 26 August 2016 By NoordNuus reporter

MOKOPANE – Six gymnasts from Marshall Gymnastics Academy (MGA) will represent Limpopo at the SA Gym Games in Cape Town from 29 September to 9 October 2016.​

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube