Searching for "" in "Sport"

 

SA’s wink vir Mokopane langasems

Sport: 19 August 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Só lyk Mokopane se atlete van bloedjonk tot tieners wat onlangs Limpopo span verwerf het. Hulle gaan vanaf 7-11 September aan die SA Landloop Kampioenskappe in George in verskillende afstande deelneem.

MGA at the junior Limpopo’s

Sport: 19 August 2016 By Press Release

POLOKWANE – Six junior gymnasts from the Marshall Gymnastics Academy in Mokopane competed in the Limpopo Artistic Gymnastics Championships on 12 and 13 August.

Rugby triomf vir Potties!

Sport: 19 August 2016 By Press Release

MOKOPANE - Potgietersrus Rugbyklub kook behoorlik vanjaar terwyl hulle dié seisoen teen die een na die ander span triomfeer. Só het hulle ook tydens hulle kragmeting teen die verdedigende kampioen in verlede naweek se wedstryd in Northam met 20-16 geklop en spog na dese met die Limpopo titel.

Potties rugbyklub seëvier

Sport: 15 August 2016 By Press Release

MOKOPANE - Potgietersrus-rugbyklub se bestuur het Saterdag by die Kierieklapperfees ‘n reuse bydrae gemaak ter viering van Potties se oorwinning van 26-22 in die rugby eindstryd van die Boet Fick-liga.

Opwindende @Sold gholfdag!

Sport: 15 August 2016 By Amanda Basson

LEPHALALE – Die jaarlikse @Sold gholfdag het alle verwagtinge oortref toe ongeveer 160 ywerige gholfspelers verlede Saterdag Mogol klub se gholfbane aangedurf het. Nog foto's op ons Facebook.

Medaljes al die pad van New York!

Sport: 08 August 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Vyf dansers van Z’s Dance Studio se droom is bewaarheid nadat hulle vanaf 7 Julie tot 24 Julie aan die American Dance Awards National Championship in New York deelgeneem het.

Gholfdag bring fondse in

Sport: 03 August 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die Graad 9A en 11A’s van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het verlede Saterdag ’n Gholfdag by die Kameeldoring Gholfklub gehou om fondse in te samel vir hulle klasse wat later vanjaar aan die skool se kaskarwedren gaan deelneem.

EHS is Limpopo wenners

Sport: 27 July 2016 By Fransa de Beer

POLOKWANE - Ellisras Hoërskool (EHS) het amok gesaai op Hoërskool Tom Naude se bane tydens die Limpopo rugby finale verlede Saterdag.​

HJ wys sy slag

Sport: 27 July 2016 By Press Release

VRYHEID - HJ Pienaar, 'n leerder van Laerskool Ellisras, het gedurende die skoolvakansie aan die o/12 interprovinsiale kampioenskappe by Hoërskool Pionier in Vryheid deelgeneem waar hy as die speler van die toernooi benoem is.​

Gearing up for Limpopo's

Sport: 27 July 2016 By Press Release

MOKOPANE – Nineteen gymnasts from Marshall Gymnastics Club (MGA) travelled to Centurion to participate in the Eldo Stars Mini Olympics competition at the Matsport Centre.​

HPP o/15’s wen Limpopo finaal

Sport: 27 July 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Hier is Hoërskool Piet Potgieter se o/15A rugbyspan saam met hulle afrigters.​

Potties stoeier is kampioen

Sport: 22 July 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Marie Oosthuizen is ’n stoeier van die Potgietersrus Stoeiklub wat geen bekendstelling nodig het nie. Dié kranige stoeier wat eintlik ’n junior stoeier is het vanaf 3 tot 4 Junie die SA senior stoei kampioenskappe aangedurf en met die louere weggestap as die SA kampioen in haar gewig afdeling. 

Tree op teen rondloperbeeste

Sport: 11 July 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Inwoners van die dorp sê hulle is keelvol vir rondloperbeeste wat in woongebiede wei. Baie inwoners wend hulle tot sosiale media om hul misnoeë uit te spreek en voel sterk dat daar strenger opgetree moet word om eienaars van dié beeste te vervolg. ​

Boerevereniging swaai gholfstokke

Sport: 04 July 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die Nyl Boerevereniging (BV) se 11de gholfdag by die Kameeldoring Buiteklub verlede Saterdag was soos elke jaar ‘n reuse sukses. Spelers het mekaar van 10:00 behoorlik opgekeil om uiteindelik die trofee in te palm.​

Scouted by Sundowns!

Sport: 24 June 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Mokopane Primary’s soccer boys played very well and walked away as the champions while competing in the Vuki Chuene soccer tournament against other primary schools at the Mahwelereng stadium on 18 June.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube