Searching for "" in "Sport"

 

Eerste sweetdruppels tap HPP atlete af

Sport: 21 January 2016 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die eerste sweetdruppels het Dinsdag vir atlete van Hoërskool Piet Potgieter (HPP) begin tap by die skool se interhuis atletiekbyeenkoms. Die adrenalien het behoorlik gepomp  en elke atleet het hul staal gewys en mekaar goed in die onderskeie items opgekeil.

Become a better bass angler

Sport: 17 December 2015 By Christie Thomas

Too many newcomers to the sport want to learn too many techniques too quickly.  Stick to the basics!  
 

Limpopo skole swemspan aangekondig

Sport: 17 December 2015 By Press Release

MOKOPANE – Verskeie swemmers van die dorp is verkies tot die Limpopo Skole Swemspan wat hierdie week aan die Suid-Afrikaanse Skole kampioenskappe deelgeneem het in Hillcrest, Pretoria.

Verkies tot Limpopo rolbalspan

Sport: 17 December 2015 By Helena Raats

MOKOPANE – Drie lede van die Potgietersrus Rolbalklub is hierdie week in die Limpopo senior rolbalspan opgeneem

Duiweklub kroon sy bestes

Sport: 06 December 2015 By Melt van der Spuy

MOKOPANE - Met die prysuitdeling van die plaaslike Sportman Amateur Posduifklub (SAP) is Johan van Zyl as vanjaar se klubkampioen gekroon.

Swemmers van formaat

Sport: 06 December 2015 By NoordNuus reporter

TZANEEN – Verskeie swemklubs het verlede naweek aan die Limpopo Swemkampioenskappe gaan deelneem wat by die munisipale swembad in Tzaneen gehou is.

Tiende Brille en Pille saamtrek

Sport: 12 November 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Die tiende Brille & Pille liefdadigheid saamtrek by die Piet Potgieter Monument Tehuis in Mokopane was Saterdag ‘n reuse sukses.

Gimnaste beloon vir die jaar se werk

Sport: 12 November 2015 By Helena Raats

MOKOPANE -Die Marshall Gimnastiek Academy (MGA) het verlede Vrydag hul prysuitdeling gehou. “Hierdie jaar was ‘n jaar vol uitdagings vir die gimnaste en ons sien uit om nuwe hoogtes te bereik in 2016,” het MGA se hoofafrigter en bestuurder, Richard Marshall, gesê.

Summer lovin' - it happened so fast!*

Sport: 06 November 2015 By Christie Thomas

Fishing Summer Vegetation
Hereafter affectionately referred to as ‘weed’ or ‘grass’ (not the smoking kind), can prove to be pretty frustrating if you don’t really understand the ‘How’s’ and the ‘Why’s’ of this type of cover.

Springbok hengelaar wen Bonanza

Sport: 29 October 2015

DOORNDRAAI – ’n Springbok hengelaar, Andre Potgieter, het die eerste prys van R50 000 opgeraap met ‘n 13.88kg Karp by die AP Kerk Potgietersrus se jaarlikse Doorndraai Dam Bonanza wat verlede Vrydag en Saterdag aangebied is.

Brons vir Ammaarah!

Sport: 23 October 2015 By NoordNuus reporter

PARYS - Hoërskool Ellisras het Saterdag deelgeneem aan die SA Nasionale Skole Boogskiet kompetisie. 

MGA gimnaste ding nasionaal mee

Sport: 15 October 2015 By Press Release

ELDORAIGNE PARK – Sowat 2 800 van die land se beste gimnaste het verlede week aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Kampioenskappe deelgeneem by die Matsport Centre in Eldoraigne Park, Centurion. Nege gimnaste van die Marshall Gymnastics Academy (MGA) in Mokopane het as lede van die Limpopo-span gaan deelneem.

Stoeiers sprei hul vlerke

Sport: 15 October 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Twee Mokopane stoeiers het onlangs hul vlerke gesprei en teen die beste stoeiers in die Kadet Wêreld Stoeikampioenskappe in Bosnië meegeding.

’n Passie vir gimnastiek

Sport: 05 October 2015 By Helena Raats

SWARTWATER – Yolande Vos is ’n baie bekende gesig in die Bosveld, daar waar sy woeker as beroepsjagter, Bua Nnete lodge bestuurder, sjef, kunstenaar en eggenoot vir haar man, Gerhard Vos, of by die Swartwater Gimnastiekklub waar sy verskeie gim-naste met Limpopo- en selfs SA-kleure afrig.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube