Searching for "" in "Sport"

 

EHS se slimkoppe

Sport: 11 August 2015 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Maandag is Hoërskool Ellisras se top 10 leerders aangekondig.

Gymnasts are tough!

Sport: 11 August 2015

MOKOPANE – With the Limpopo championships around the corner, the Mokopane Gymnastics Academy (MGA) are practicing very hard. In preparation, the gymnasts entered into two friendly competitions during the past two weeks to see if they’re ready.

Fishing techniques: Suspending jerkbaits

Sport: 11 August 2015 By Christie Thomas

I had always considered a jerkbait a summer lure, but my time in the US taught me the value of the jerkbait during the spring. Many tournaments were won by anglers fishing jerkbaits whilst the water was still cold.

Tuks swemmers blink uit

Sport: 30 July 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE – Tien swemmers van Tuks Mokopane Swemklub het vanaf 7 tot 11 Julie aan die KwaZulu-Natal Prestige Gala in Durban deelgeneem waar die aflos span bestaande uit Pietie Vogel, Ruben Glover, Ruard Nel en Xander Glover vir hulleself goud verwerf het in die 4x100m vryslag aflos. Dieselfde spannetjie het ook silwer verwerf vir die 4x50m wisselslag aflos.

EHS se groen masjien is gereed

Sport: 30 July 2015 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Die o/15 Ellisras Hoërskool (EHS) rugbyspan moes Saterdag teen Hoërskool Piet Potgieter (HPP) uitspeel om as Limpopo wenners (medium skole) uit die stryd te tree.

EHS rugbyspeler gaan Ierland toe

Sport: 30 July 2015 By Fransa de Beer

LEPHALALE - Groot eer het Johan Pitout, ‘n Graad 12 leerder van Hoërskool Ellisras, te beurt geval toe hy tot die Mauritz Hansen skole rugbyspan verkies is wat 2-12 Oktober 2015 na Ierland toer.

Rolbalklub vereer bestes

Sport: 30 July 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Die jaarlikse prysuitdeling van die Potgietersrus Rolbalklub is verlede Donderdag by die rolbalklub gehou. Rolbalspelers in hulle onderskeie afdelings is by hierdie geleentheid vereer vir hulle prestasies oor die afgelope jaar.
Spelers se prestasies word by foto byskrifte aangedui.

 

Karate fundis

Sport: 16 July 2015 By Adele Essakow

Verlede Saterdag het Karatekas van regoor Limpopo, en selfs van Zimbabwe aan die KSI Limpopo Kampioenskappe deelgeneem.  Dit was ‘n dag vol opwinding vir elkeen, selfs vir die ouers wat hulle Karatekas ondersteun en aangemoedig het.

Fishing techniques: Slow swimming a jig

Sport: 16 July 2015 By Christie Thomas

It seems this year that we are not going to have a long-extended winter so I would like to start sharing a couple of sure-fire spring bass fishing techniques with you.
 

Stoei afrigter praat oor sy passie

Sport: 13 July 2015

MOKOPANE - Japie Snyders van Bosveld Stoei Akademie sê hy is nie net ‘n gewone stoei afrigter nie. Sy passie vir sport in die algemeen het hom ‘n ontwikkelings program op die been laat bring.

Ellisras presteer by Bray July wedrenne

Sport: 03 July 2015 By Amanda Basson

BRAY – Twee jokkies van die Mogolklub Perdry Sub-seksie het verlede naweek deelgeneem aan die jaarlikse Bray July Bosresies in Noordwes

Oud-skoliеre еis gesogte trofee op

Sport: 18 June 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Hoërskool Piet Potgieter (HPP) se jaarlikse Langnag Gholfdag verlede Vrydag was soos altyd ’n onvergeetlike byeenkoms op die skool sowel as gholfspelers se kalender.

Ruiters presteer by Polokwane skou

Sport: 18 June 2015 By Martie Le Grange

MOKOPANE - Perderuiters van Shelanti Ruiterklub in Mokopane het by ’n onlangse opleidingskou op New Dawn in Polokwane uitstekend presteer.

Strong bodies help gymnasts achieve

Sport: 18 June 2015 By Helena Raats

MODIMOLLE – Positive attitudes and strong bodies played an important role in securing good scores for the gymnasts from the Marshall Gymnastics Academy (MGA) at last weekend’s Ecarte Invitational Gymnastics competition in Modimolle.

 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube