Searching for "" in "Sport"

 

Rolbalklub vereer spelers

Sport: 31 January 2014
Die Potgietersrus Rolbalklub op Mokopane het verlede Donderdagaand sy lede vereer vir hul goeie spel gedurende 2013 tydens ‘n prysuitdelingsfunksie die Oaks Restaurant.

Gholf skop op hoë noot af

Sport: 27 January 2014
Die jaar se gholfprogram het met ‘n groot gejuig afgeskop toe die Potties Old Boys Krieketklub in samewerking met Hoërskool Piet Potgieter ‘n gholfdag aangebied het om fondse vir die skool se netbal en krieket fasiliteite in te samel.

Opwindende atletiek by EHS

Sport: 27 January 2014
Ellisras Hoërskool-atlete se atletiek het dit die moeite werd gemaak om die moordende son verlede Vrydag te trotseer. Die 322 atlete het tot vroegaand die gaste aan die gis gehad oor wie die Ludorum bekers gaan wen.

Benise wen 24-uur wedloop

Sport: 27 January 2014 By Valerie Cilliers
“Ek het op Laerskool begin lang afstande hardloop en het net nooit opgehou nie,” so vertel Benise Geyser van Lephalale wat onlangs die 24-uur wedloop vroue afdeling van die Festival of Running-byeenkoms in Pretoria gewen het. Sy verbeter die rekord met 10km en lê ‘n afstand van 150km in die toegelate 24-uur af.

Kom bou span by Kamakazi paintball

Sport: 27 January 2014
Vir baie mense is Paintball nie net 'n speletjie of 'n sportsoort nie, dis 'n leefwyse. Derick Uren van Kamakazi Paintball in Mokopane is een van daardie mense. Hy het die baan in die industriëleë gebied langs die Zebediela pad byna twee jaar gelede oopgemaak en is daagliks nog besig om die fasiliteit uit te brei en ontwikkel.

Bossies kan hardloop!

Sport: 27 January 2014
Laerskool Bosveld Primary het Vrydag hulle massa-atletiekbyeenkoms by die Mogolklub aangebied en ‘n hele paar Bossies het gewys dat daar hierdie jaar groot dinge van dié skool op die atletiekbaan verwag kan word.

Nicolaas sit sy planne op die tafel

Sport: 17 January 2014 By Jasper Raats
Nicolaas le Roux van Mokopane is Vrydagaand tydens ‘n spoggeleentheid by Euphoria Gholflandgoed net buite Mookgophong ingehuldig as die 2014 voorsitter van Kameeldoring ‘92 Tafelronde. Hy neem die leisels oor by Dr. Marcello dos Santos wat hom hierdie jaar by die ‘41ers’ aansluit.

Broers al moeg, maar almal amper klaar

Sport: 10 January 2014
Met ‘n vleisie wat sissend op die kole braai het die twee Van Dijkorst-broers Dinsdag die feit gevier dat hulle so te sê klaar is met hulle Suiderkruis-projek.

Stoeiers sê dankie

Sport: 17 December 2013
Die stoeiers van Potgietersrus stoeiklub sê baie dankie aan hul afrigter, Danie Venter, vir al sy harde werk en opofferings, geduld, goeie raad en dissipline met hulle die afgelope jaar. Dit was ‘n lekker jaar met baie opwinding en hoogtepunte. Hier is Marie Oosthuizen en Monique Venter saam met Danie.

Hanno trap diep spore in wildbedryf

Sport: 17 December 2013
Hanno van Rensburg van Baltimore is aangewys as Wildlife Ranching SA - Koedoesrand tak se Jong Wildboer van die Jaar. Hanno teel met verskeie skaars en waardevolle wildspesies soos bastergemsbokke, goue wildebeeste, buffels ens. Hy is ook een van die Bosveld se bekendste jaguitrusters wat byna regdeur die jaar met grootendeels Amerikaanse kliente jag. Vroeër hierdie jaar het hy ook die ‘Uncle Stevie’ toekenning ontvang vir die mees uitstaande trofeedier wat deur ‘n klient in Suid-Afrika gejag is saam met ‘n lid van die Professionele Jagersvereniging van Suid-Afrika. Hier ontvang hy hierdie troefee.

100% slaagsyfer vir balletskool

Sport: 13 December 2013
Ballerinas van Nedene van Niekerk Balletskool het onlangs die uitslae op hul jaarlikse ballet eksamen teruggekry. Almal het met uitsonderlike punte geslaag.

Beat the heat

Sport: 06 December 2013 By Christie Thomas
It is that time of the year again – hot summer days, ice cold drinks, flip-flops, holiday feeling, fishy waters beckoning....

Marie maak geskiedenis

Sport: 06 December 2013
Marie Oosthuizen van Potgietersrus stoei-klub is deur haar skool Hans Strijdom skool in Mookgophong vereer met die De Vos trofee vir die sportdogter (buite skool verband) van die jaar 2013. Marie het in 2013 die SA Presidente kampioenskappe in Kaapstad, SA Kadette kampioenskappe asook die SA jeugkampioenskappe in Bloemfontein gewen. Dit is die eerste keer in 104 jaar dat n stoeier al drie SA kampioenskappe in een jaar verower. Sy het die jaar ook die 2012 Afrika kampioen maklik gewen by die SA President Kampioenskappe in Kaapstad. Stoei kenners het kennis geneem van die nuwe stoei fonds in Mokopane. Potgietersrus Stoeiklub is baie trots op haar buitegewone hoë prestasie.

Charities win big at Bushveld Classic

Sport: 28 November 2013
Charity was the big winner at Mogalakwena Mine’s 18th charity golf day, the Bushveld Classic, at the Kameeldoring Country Club in Mokopane this weekend.
 
 
 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube