<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

EHS trotseer die modder en Hoërskool Merensky

 
Quenne Vorster van die o/14 wenspan is verheugd oor sy drie!
Sport : 13 Mar 2014 129 Viewed By NoordNuus reporter 0

Die o/16 span van die Rassies was voor met 7-0 toe spel gestaak is. Die Rassies se o/14A span het 26-22 gewen. Die eerste spanne het harde rugby gespeel, ‘n titaniese stryd. Merensky het gewen met 29-23. By die netball het die Rassies se 0/16span 15-8 gewen. Daar het ‘n storm losgebars soos wat die Bosveld selde beleef. Die hoof, Louis Campbell, het die leerders geprys omdat hulle sonder om te kla die modderveld en reën dapper aangedurf het.

 

 

 
 

Johan Pitout trotseer die modder!
 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube