<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Sportster Tersia doen dit weer!

 

Tersia Smit van Mokopane saam met haar man, Ken Smit by die Olimpiese swembad in Stellenbosch waar sy aan die SA Nasionale Oorplanting Spele deelgeneem het.

Sport : 16 Oct 2014 74 Viewed By Martie Le Grange 0

Tersia Smit (58), wat verlede jaar met ‘n goue medalje en wêreldrekord agter haar naam van die Wêreld Oorplanting Spele in Durban teruggekeer het, het aan die onlangse Nasionale Oorplanting Spele in Stellenbosch deelgeneem en vir die nasionale span gekwalifiseer in die 50m Borsslag, Rugslag en Kruipslag.  
Smit wat ook verlede jaar aangewys is as Mokopane Besigheidskamer se Sportpersoon van die jaar, sê haar deelname is maar ’n klein gebaar om te help met die bewusmaking van orgaanskenking en orgaanoorplanting.
Sy het in Julie 2005 leweroorplanting gehad en uit dankbaarheid teenoor haar skenker en die skenker se familie het sy weer begin swem om te help met bewusmaking vir orgaanskenking.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube