-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
Vier stoeiers van Potgietersrus Stoeiklub het by verlede naweek se SA Jeug Stoeikampioenskappe in Pretoria hulle staal behoorlik gewys en besonders presteer. Jenna-Lee Malan (voor) se stoei vernuf en gouemedalje het vir haar span ‘n plek in die provinsiale span verseker. (Agter) Ralie Somo is algeheel vyfde tussen sewe mededingers. Somo se ouderdomsgroep is oorspronklik o/17 en het teen o/20 stoeiers meegeding. Monique Venter het al drie van haar wedstryde, waarvan twee, met penne en een met punte gewen en JP Malan het ‘n sewende plek behaal na hy teen 15 stoeiers kragte gemeet het. Die stoeiklub het die lede geluk gewens.
Vier stoeiers van Potgietersrus Stoeiklub het by verlede naweek se SA Jeug Stoeikampioenskappe in Pretoria hulle staal behoorlik gewys en besonders presteer. Jenna-Lee Malan (voor) se stoei vernuf en gouemedalje het vir haar span ‘n plek in die provinsiale span verseker.
(Agter) Ralie Somo is algeheel vyfde tussen sewe mededingers. Somo se
ouderdomsgroep is oorspronklik o/17 en het teen o/20 stoeiers meegeding. Monique Venter het al drie van haar wedstryde, waarvan twee, met penne en een met punte gewen en JP Malan het ‘n sewende plek behaal na hy teen 15 stoeiers kragte gemeet het. Die stoeiklub het die lede geluk gewens.
0 Comments