-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
LEPHALALE - Hoërskool Ellisras het sommer vinnig afgeskop met die jaarlikse interhuis atletiekbyeenkoms op 15 Januarie.
Die atlete het entoesiasties deelgeneem in die bloedige son en drie rekords is verbeter. Loutjie Steenekamp hardloop die 400m hekkies vir seuns o/17 in 57.40s, Gerhard Roets verbeter die rekord van seuns o/14 diskus en gooi 34.00m. Nelia Grobler verbeter gewigstoot dogters o/16 en stoot 10.55m.
Die top tien seuns om dop te hou is: Divan Geldenhuys hoogspring o/15, Johan Janse van Nieuwenhuizen diskus o/15, Loutjie Steenekamp 200m o/17, Ashley Nengobe verspring o/14, Pitso Ramatshela verspring o/14, Loutjie Steenekamp 400m hekkies o/17, Franco Troskie verspring o/14, Gerrie Blom 100m o/16, Loutjie Steenekamp 110m hekkies o/17, Gerrie Blom 200m o/16, Loutjie Steenekamp 100m o/17.
Die meisies het ook gewys dat hul weet hoe om hul ding te doen op die atletiekbaan. Die top tien meisies is: Charnè Vosloo 100m o/16, Cassidy Potgieter hoogspring o/15, Nathalie Perrier hoogspring o/15, Nelia Grobler gewigstoot o/15, Lizaan Versfeld spiesgooi o/15, Bernice Moller 100m dogters o/15, Larissa Nel 100m o/15, Charnè Vosloo 200m o/16, Nelia Grobler diskus o/16, R Gouws gewigstoot o/15, Bianca Nel verspring o/14.
Verdere eerste plekke behaal deur (dogters): Bernice Moller o/15 100m 13.70s en 90m hekkies 16.40 en Bernice Moller 300m hekkies 58.30, Larissa Nel o/17 100m 13.20s en 200m 28.20s en 400m 1.06.10 en 100m hekkies 16.20 en 400m hekkies 1.12.60, o/19 100m en 800m 3.47.00, Layla Williams 100m 14.40s, Bettie Schoeman o/15 200m 30.50 en 400m 1.13.90s en 800m 3.46.50, Malinda du Plessis o/19 33.10s en 800m 3.14.10 en 1500m 6.42.80 en 3000m 14.49.00, Henja Glas o/16 400m 1.41.00, Angelique Nel 400m 1.22.20, Leandri Heynecke o/14 800m 3.40.90, Claudine Booysen o/16 800m 3.19.90 en 1500m 7.34 40, Masha Shalom o/14 1500m 7.15.80, Beulah Prinsloo o/17 1500m 7.56.20, Anelia du Plessis o/16 100m hekkies 20.20, Sumarie du Plessis o/19 100m hekkies 21.70, Ciska van Staden o/14 300m hekkies 70.50, Murangi Sithari o/14 hoogspring 1.25m, Cassidy Potgieter o/15 hoogspring 1.35m, Sabrina Nortje o/16 1.25m, N Matsoma o/15 verspring 4.02, Mmamote Kekana o/17 verspring 3.94m, Joan Phago o/19 verspring 4.63, Tino Mkwenhu o/14 gewigstoot 07.39m, R Gouws o/15 gewigstoot 09.50m, Nelia Grobler o/16 gewigstoot 10.55m en diskus 29.69, Ouma Mphulo o/17 gewigstoot 07.33m, Karli von Blommestein o/19 gewigstoot 07.81, InaMarie Roos o/14 diskus 16.73, Ghionye Hattingh o/15 diskus 22.07m, Britney vd Merwe o/17 diskus 19.74 en spiesgooi 24.43m, Abbigail Badenhorst o/19 diskus 21.52m, Gotse Matong o/14 spiesgooi 13.47, Lizaan Versfeld o/15 spiesgooi 29.75, Marnique Gadda o/16 spiesgooi 17.82, Anina v Schalkwyk o/19 spiesgooi 30.28m
Eerste plekke vir seuns: Steyn van Staden o/16 400m hekkies 1.04.40 en hoogspring 1.65m Ashley Nengobe o/ 14 100m 12.80 en 200m 26.50s en verspring 5.00, GP du Preez o/15 100m 12.30, Gerrie Blom o/16 100m 11.70 en verspring 5.45m, , John Mogohloana o/19 100m 11.60s en 200m 24.00s en 400m 55.40s en 400m hekkies 1.05.20, Revel de Bruin 200m 25.00s/verspring 5.38, Gerrie Blom o/16 200m 24 50s en 400m 58.90s, JP van Staden o/14 400m 1.02.40m, Nico Snyman o/15 400m 59.50s en 800m 2.30.90, B Henrico o/14 800m 3.08.20, Michael van Staden o/17 800m 2.20.20, Theo Burger o/19 800m 3.08.50, Brendan du Toit o/14 1500m 6.21.60, Coenraad Pretorius o/15 1500m 5.24.10, Dian Slykhuis o/16 1500m 5.04.70, Phenyo Motiana o/17 1500m 4.56.20, Willem Dickenson o/19 1500m 5.52.90, William Makutja o/17 3000m 11.52.70, Mulaudzi Murangi o/19 3000m 12.24.00, Thapelo Thulare o/14 100m hekkies 16.00 en 300m hekkies 53.60/hoogspring 1.45m, Divan Geldenhuys o/15 100m hekkies 15.90/300m hekkies 50.70, Hannes Pretorius o/16 110m hekkies, Cameron Morgan o/19 110m hekkies 16.70, Rynu Vosloo o/17 hoogspring 1.50, Andreas van Zyl o/19 hoogspring 1.70, Wiham du Plessis o/17 verspring 5.49/gewigstoot 12.58 en diskus 35.70/spiesgooi 48.18m, Pieter Venter o/19 verspring 5.63/driesprong 11.44m, Gerhard Roets o/14 gewigstoot 10.77m, Conrad Prinsloo o/15 gewigstoot 13.00, AJ Beukes o/16 gewigstoot 11.22m, Michael Kotze o/19 gewigstoot 11.21, Gerhard Roets o/14 diskus 34.00m, Johan Pistorius o/16 diskus 32.52, Clifford Els o/ 19 diskus 29.70m en spiesgooi 45.95m, JP van Staden o/14 spiegooi 40.75, S Verwy o/16 spiesgooi 45.05m.
LEPHALALE - Dit is weer atletiekseisoen en hoër- en laerskole regoor die Bosveld het reeds begin met interhuis atletiekbyeenkomste. Hoërskool Ellisras (EHS) het, ten spyte van die snikhete weer, sommer vinnig afgeskop met die jaarlikse interhuis atletiekbyeenkoms op 15 Januarie. Talle rekords het gespat en een van die hoogspring deelnemers was Jannie Snyders. Jannie het verlede jaar in 'n mikroligte vliegtuigongeluk wonderbaarlik oorleef en is 'n voorbeeld van fenominale vasberadenheid om ten volle te herstel. Hier is Jannie (heel regs) saam met Clifford Els en Andreas van Zyl. Nog EHS Interhoër uitslae en foto's op bladsy 7.
0 Comments