<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Afrigter kweek top-tien swemspan!

 

Laerskool Krugerpark se swemmers onder leiding van Awie Hattingh saam met onderwysers Monique Marshall, Ansie Glover en Karen Coetzee seëvier as die Top-tien swemspan by die onlangse Top-tien gala swembyeenkoms in Polokwane.

Sport : 11 Nov 2016 1010 Viewed By Martie Le Grange 0

Swemafrigter Awie Hattingh kweek sonder twyfel swemmers van formaat. Laerskool Krugerpark het op 5 November uitgetree as die Top-tien swemspan na hulle deelname aan die Top-tien gala by Mitchells House in Polokwane.

Die Krugies swemmers het hulleself uitstekend van hul taak gekwyt en is aangewys as wenspanne.

Bernice Laboff spog met die Senior Victrix Ludorum titel.

Die skool het sy dank uitgespreek teenoor Hattingh vir sy groot bydra tot die swemmers se sukses.

 

 

 
 

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube