HOOFSTORIES: •   Emslie-moord: moontlike verdagte vasgetrek

 
 
October 2017
Hoërskool Warmbad hou ’n fondsinsameling
Where: by Thaba Manzi buite Bela-Bela
Start: 25 Oct
End:  25 Oct  (19:00 PM)
Nylstroom-tuinbouvereniging vergader
Where: Anita Malherbe se tuin
Start: 25 Oct
End:  25 Oct  (09:30 AM)
Red ’n lewe en skenk bloed
Where: kerksaal van die NG Kerk Warmbad-Wes
Start: 26 Oct  (13:30 PM)
End:  26 Oct  (18:30 PM)
Optrede deur Lance James
Where: saal van die Tehuis vir Bejaardes in 8ste Straat, Mookgophong
Start: 27 Oct
End:  27 Oct  (09:30 AM)
ERIC LOUW GHOLFDAG
Where: Musina Gholfklub
Start: 28 Oct  (07:00 AM)
End:  28 Oct  (18:00 PM)
BOEREMARKDAG
Where: Hoërskool Eric Louw
Start: 28 Oct  (09:00 AM)
End:  28 Oct  (22:00 PM)
Spesiale motorfietsryer-dienste
Where: Nuwe Lewe Aanbiddingsentrum op Bela-Bela
Start: 29 Oct
November 2017
AFRIDUETFEES
Where: Bolivia Lodge, Polokwane
Start: 03 Nov  (18:00 PM)
End:  03 Nov  (23:00 PM)

CIRCO DE LAERSKOOL LOUIS TRICHARDT

From: 16 October 2017 at 18:00 PM

Until: 19 October 2017 at 19:00 PM

Location: Laerskool Louis Trichardt

Details:

Laerskool Louis Trichardt is in rep en roer, hard besig om te oefen en skaaf aan hulle jaarlikse operette wat vanaf 16 tot 19 Oktober aangebied sal word in die skoolsaal.

Hierdie jaar kan die gehoor gereedmaak vir ‘n fees van kleur in die vorm van narre, towenaars, sirkusdiere en nog vele meer in die Circo de Laerskool Louis Trichardt.

Kaartjies kan nou al reeds bespreek word by die skoolkantoor teen R50, R40, R30 of R20, afhangende hoe naby iemand aan die verhoog wil sit.

Daar sal weer oudergewoonte gratis vertonings wees vir die dorp se senior burgers op Donderdag, 12 Oktober (om 14:00) en kleuters op Vrydag, 13 Oktober (om 08:00).

Vir meer inligting kan die skool gekontak word by tel. 015 516 5151.

Contact Person: Laerskool Louis Trichardt

Tel: 015 516 5151


 
 
October 2017
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
Warmbad-fotografieklub klubbyeenkoms
4
MOTHS HOU MANNEAAND
5
6
ROADHOGS CHARITY RALLY
7
ROADHOGS CHARITY RALLY Stap-vir-stap-werkwinkel met Hannon-produkte
8
9
10
11
LOUWTJIES HOU REVUE
12
LOUWTJIES HOU REVUE
13
LOUWTJIES HOU REVUE
14
Waterberg bonsaikai vergader
15
16
CIRCO DE LAERSKOOL LOUIS TRICHARDT
17
CIRCO DE LAERSKOOL LOUIS TRICHARDT VLU se Nylstroom-tak vergader
18
CIRCO DE LAERSKOOL LOUIS TRICHARDT
19
CIRCO DE LAERSKOOL LOUIS TRICHARDT
20
21
Oggendtee ten bate van Magrietjie-kankerhulpgroep Dendrologiese vereniging uitstappie
22
23
24
25
Hoërskool Warmbad hou ’n fondsinsameling Nylstroom-tuinbouvereniging vergader
26
Red ’n lewe en skenk bloed
27
Optrede deur Lance James
28
ERIC LOUW GHOLFDAG BOEREMARKDAG
29
Spesiale motorfietsryer-dienste
30
31
 
November 2017
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
AFRIDUETFEES
4
Kansa se Shades of Pienk Fun Walk/Run Launch of wild life campaign Abraham Kriel-kinderhuis Touch of Country-fees
5
6
7
8
9
10
11
12
REMEMBRANCE DAY
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
 
December 2017
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
JINGLE TOY RIDE
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube