Waterberg-bonsaiklub vergadering

From: 10 February 2018

Until: 10 February 2018 at 11:00 AM

Location: Rocking Horse-kwekery buite Bela-Bela

Details:

Die Waterberg-bonsaiklub kom om 11:00 by die Rocking Horse-kwekery buite Bela-Bela byeen. Mense wat belangstel om bonsaiboompies te kweek, is welkom. Raad, wenke en hulp word gratis gegee. ’n Beginnerskursus word ook gereël. Vir navrae bel vir Ian Pringle by tel. 083 468 3578.

Contact Person: Ian Pringle

Tel: 083 468 3578


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube