Waardes vir woelwaters-werkwinkel

From: 13 April 2018

Until: 13 April 2018 at 17:30 PM

Location: Abraham Krielkinderhuis op Modimolle

Details:

Die Dameskring bied om 17:30 vir 18:00 ’n aktiewe Waardes vir woelwaters-werkwinkel by die Abraham Krielkinderhuis op Modimolle aan. Die koste is R150 per persoon. Dit word aangebied deur Belinda Campher, ’n gekwalifiseerde arbeidsterapeut, disleksie-spesialis en spelterapeut.  Bel vir Linda Booyse by tel. 076 801 3891 of vir Alita Rose by tel. 082 552 8049 vir navrae.

Contact Person: Linda Booyse

Tel: 076 801 3891


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube