VLU Warmbad-tak vergader

From: 20 March 2018

Until: 20 March 2018 at 09:00 AM

Details:

Die VLU Warmbad-tak vergader om 09:00 vir 09:30 by die swembadsaal by Tuintuiste in Bela-Bela. Die tema is aktueel. Alle vroue is baie welkom. Bel vir Linda Jacobs by tel. 083 357 1534.

Contact Person: Linda Jacobs

Tel: 083 357 1534


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube