ERIC LOUW GHOLFDAG

From: 02 June 2018 at 06:00 AM

Until: 02 June 2018 at 17:00 PM

Location: Musina

Details:

Hoërskool Eric Louw het die streek se gholfers uitgenooi om in te skryf vir hulle jaarlikse gholfdag op 2 Junie vanjaar. Die formaat van die kompetisie is ‘n vierbal-alliansie.

Meer inligting sal nader aan die  tyd bekend gemaak word.

Vir meer inligting, skakel Rina by tel. 079 938 5810.

Contact Person: Rina

Tel: 079 938 5810


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube