Vlakte Orgideeverenigingskou

From: 19 May 2018 at 09:00 AM

Until: 19 May 2018 at 16:00 PM

Location: Modi Mall, Modimolle

Details:

Die Vlakte Orgideeverenigingskou vind om 09:00 tot 16:00 by winkel 202 in die Modi Mall plaas. Toegang is R5 en die publiek help om die wenplant te kies. Vir navrae bel vir Delia Bogaards by tel. 081 477 7374.

Contact Person: Delia Bogaards

Tel: 081 477 7374


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube