Lewensvreug Dienssentrum musiekvertoning

From: 01 June 2018

Until: 01 June 2018 at 09:30 AM

Location: saal van die Huis vir Bejaardes in 8ste Straat, Mookgophong

Details:

Die Lewensvreug Dienssentrum in Mookgophong bied om 09:30 ’n musiekvertoning aan in die saal van die Huis vir Bejaardes in 8ste Straat. Die bekende Eugene van Heerden tree saam met ’n gaskunstenaar op. Die program “Van Toeka tot Nou” beloof om ’n uitstekende produksie te wees. Almal is welkom. Toegang is gratis, hoewel ’n kollekte opgeneem sal word om die koste te dek. Almal is welkom om ná die optrede verversings te geniet.


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube