Warmbad-fotografieklub klubbyeenkoms

From: 05 June 2018

Until: 05 June 2018 at 18:00 PM

Location: AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huil-boslaan, Bela-Bela

Details:

Die Warmbad-fotografieklub se maandelikse klubbyeenkoms vind om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huil-boslaan plaas. Almal is welkom. Vir meer inligting bel vir Lucille Swart by tel. 076 349 2554 of Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

Contact Person: Lucille Swart

Tel: 076 349 2554


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube