DOPPERKUIERKAFEE VERSKUIF NA KREMETART

From: 09 June 2018 at 08:00 AM

Until: 09 June 2018 at 17:00 PM

Location: Hoërskool Louis Trichardt

Details:

Die gewilde Dopperkuierkafee verskuif hierdie week sy aktiwiteite na die Kremetartfietstoer en sal ‘n stalletjie by die hokkieveld by die seunskoshuis van Hoërskool Louis Trichardt beman.

Die kuierkafee sal Dopperburgers (R20), kaasburgers (R25) en russians en vars, tuisgemaakte slaptjips (R25) verkoop. Die publiek word hartlik uitgenooi om by die kuierkafee ’n draai te maak.


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube