HAANTJIEFEES

From: 04 August 2018 at 08:00 AM

Until: 04 August 2018 at 18:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente beplan weer groot feestelikheid met die hou van hulle jaarlikse Haantjiefees op 4 Augustus vanaf 08:00 tot laat.

“Kom na die alombekende en gewilde Haantjiefees vir die beste pryse onder die son op onder meer groente en vleis,” nooi die gemeente.


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube