LENTE NAGMARK

From: 31 August 2018 at 18:00 PM

Until: 31 August 2018 at 23:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Die Koffie Pot in Louis Trichardt hou op 31 Augustus ‘n Lente Nagmark vanaf 17:00 te Joubertstraat 24.

“Kom kuier saam!” nooi die organiseerders. Daar is heelwat stalletjies, insluitend lekker eetgoed, geskenkies en vele meer.

Vir meer inligting en om ‘n stalletjie te bespreek, skakel Tania by tel. 079 622 5959 of Karen by tel. 064 617 0608.

Contact Person: Tania

Tel: 079 622 5959


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube