DOPPERKUIERKAFEE

From: 13 July 2018 at 08:15 AM

Until: 13 July 2018 at 19:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Geurige bunny chows is Vrydagaand, 13 Julie, die groot aantrekkingskrag by die kuierkafee van die Gereformeerde Kerk op Louis Trichardt. Dit sal teen R30 elk verkoop word.

Die res van die spyskaart is Dopperburgers (R20), kaasburgers (R25), 'n russian en slaptjips (R25), vis en slaptjips (R30), slaptjips (R10) en pannekoek (R5).

Bespreek vroegtydig by Nanette (084 304 4764). Die bestellings sluit Vrydag om 13:00 en die kuierkafee open om 17:00.

Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764


 
 
December 2018
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
Louis Trichardt Kersmark Krieketklub sluit jaar af
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube