July 2018
BERGCARE KOMPETISIE
Where: Louis Trichardt
Start: 12 Jul
End:  24 Aug
August 2018
TRIEGIE GHOLFDAG
Where: Louis Trichardt
Start: 17 Aug  (07:00 AM)
End:  17 Aug  (21:00 PM)
ERIC LOUW GOLF DAY
Where: Musina
Start: 25 Aug  (10:30 AM)
End:  25 Aug  (23:00 PM)
NG SOUTPANSBERG AFVALAAND
Where: Louis Trichardt
Start: 31 Aug  (18:00 PM)
End:  31 Aug  (23:00 PM)
LENTE NAGMARK
Where: Louis Trichardt
Start: 31 Aug  (18:00 PM)
End:  31 Aug  (23:00 PM)
September 2018
MOTHS GOLF DAY
Where: Louis Trichardt
Start: 29 Sep
End:  29 Sep  (08:00 AM)
RADIO RAPS SE JONATHAN KOM KUIER
Where: Louis Trichardt
Start: 29 Sep  (18:00 PM)
End:  29 Sep  (22:00 PM)
October 2018
OUD RECCE KOM KUIER WEER
Where: Louis Trichardt
Start: 04 Oct  (18:00 PM)
End:  04 Oct  (23:00 PM)

OUD RECCE KOM KUIER WEER

From: 04 October 2018 at 18:00 PM

Until: 04 October 2018 at 23:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Die MOTHs in Louis Trichardt nooi alle inwoners met ‘n liefde vir die Suid-Afrikaanse geskiedenis, veral die Bosoorlog in Angola, uit om op 4 Oktober te kom luister na Wynand du Toit, oud-weermagmajoor in die spesiale magte.

Dit sal die ideale geleentheid wees vir inwoners wat verlede jaar Du Toit se besoek aan Louis Trichardt op 7 April misgeloop het, om hom te ontmoet

Veral ouer inwoners sal Du Toit goed onthou. Hy is tydens ‘n mislukte militêre operasie, Operasie Argon, in Mei 1985 in Angola gevangene geneem. Twee van sy makkers is tydens ‘n vuurgeveg doodgeskiet. Du Toit is vir 837 dae in isolasie in ‘n Angolese tronk aangehou. Hy is uiteindelik in September 1987 vrygelaat, na ‘n uitruilooreenkoms. Du Toit is uitgeruil vir twee ANC lede en 133 Angolese soldate. Ná sy vrylating het Du Toit verskeie boeke oor sy ervaring geskryf.

Du Toit se praatjie begin 18:00 by die Turbi Hills Shellhole te Burgerstraat 66. Geen toegangsfooi sal gevra word nie en ‘n kontantkroeg sal beskikbaar wees. Ná die tyd sal daar lekker saam gebraai word

Vir meer inligting, skakel Alan Odendaal 083 660 2472.

Contact Person: Alan Odendaal

Tel: 083 660 2472


 
 
August 2018
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
BERGCARE KOMPETISIE TRIEGIE REVUE WOMEN AND GNC MARCH AGAINST VIOLENCE
2
BERGCARE KOMPETISIE TRIEGIE REVUE ERIC LOUW OPEDAG
3
BERGCARE KOMPETISIE
4
BERGCARE KOMPETISIE MAGOEBASKLOOF MTB CHALLENGE SWANNIES RACING OFF-ROAD SERIES HAANTJIEFEES FARMER'S MARKET
5
BERGCARE KOMPETISIE
6
BERGCARE KOMPETISIE
7
BERGCARE KOMPETISIE
8
BERGCARE KOMPETISIE
9
BERGCARE KOMPETISIE HEELS FUN WALK ON WOMEN'S DAY
10
BERGCARE KOMPETISIE Vivo Boerebemarkingsdag
11
BERGCARE KOMPETISIE .303 SKIETKOMPETISIE 1988 REÜNIE
12
BERGCARE KOMPETISIE
13
BERGCARE KOMPETISIE
14
BERGCARE KOMPETISIE
15
BERGCARE KOMPETISIE
16
BERGCARE KOMPETISIE
17
BERGCARE KOMPETISIE TRIEGIE GHOLFDAG
18
BERGCARE KOMPETISIE
19
BERGCARE KOMPETISIE
20
BERGCARE KOMPETISIE
21
BERGCARE KOMPETISIE
22
BERGCARE KOMPETISIE
23
BERGCARE KOMPETISIE
24
BERGCARE KOMPETISIE
25
ERIC LOUW GOLF DAY
26
27
28
29
30
31
NG SOUTPANSBERG AFVALAAND LENTE NAGMARK
 
September 2018
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
MOTHS GOLF DAY RADIO RAPS SE JONATHAN KOM KUIER
30
 
October 2018
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
4
OUD RECCE KOM KUIER WEER
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube