TRIEGIE GHOLFDAG

From: 17 August 2018 at 07:00 AM

Until: 17 August 2018 at 21:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Inwoners word hartlik uitgenooi om Hoër- en Laerskool Louis Trichardt se gesamentlike gholfdag op Vrydag, 17 Augustus, te ondersteun.

Dié dag sal aangebied word by die Soutpansberg Gholfklub en beoog om broodnodige fondse vir die twee skole in te samel. Die formaat van die kompetisie is ‘n vierbal alliansie en deelname kos R5 000 per span.

Vir meer inligting en inskrywing, skakel Madelein Nel by tel. 083 388 7933 of Martin Venter by tel. 082 653 7498.

Contact Person: Madelein Nel

Tel: 083 388 7933


 
 
December 2018
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
Louis Trichardt Kersmark Krieketklub sluit jaar af
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube