Lentedans ten bate van Koben

From: 07 September 2018 at 18:00 PM

Until: 07 September 2018 at 23:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

‘n Lentedans ten bate van die Koben Hofmeyr Fonds vind op Vrydag, 7 September, in Hoërskool Louis Trichardt se skoolsaal plaas.

Almal is welkom om bietjie litte te kom los maak vir hierdie goeie doel. Kaartjies kos R100 per persoon  of R1 000 ‘n tafel. Eie eet en drinkgoed moet saamgebring word.

Die dans is die inisiatief van vanjaar se Mnr. en Mej. Triegie, Devan le Roux en Bernice Meiring, as deel van hulle welwillendheidsprojek vir die gemeenskap.

Vir enige navrae, skakel Melinda 072 172 1940 of Erika by tel. 082 874 4278.

Contact Person: Melinda

Tel: 072 172 1940


 
 
December 2018
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
Louis Trichardt Kersmark Krieketklub sluit jaar af
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube