Laat Lente Herfsakker Basaar

From: 03 November 2018 at 08:00 AM

Until: 03 November 2018 at 15:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Inwoners kan nou reeds ‘n nota maak Laat Lente en Herfsakker se basaar op 3 November vanjaar.
Basaargangers sal kan uitsien na die tradisi­onele basaarkosse en stalletjies soos pannekoek, Dopper jaffels, koeke, beskuit, koeldrank, worsbroodjies, handwerk ensovoorts.

Contact Person: Rina Vermeulen

Tel: 083 297 6925


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube