Het jy die mag om dood te spreek?

From: 04 November 2018 at 10:00 AM

Until: 04 November 2018 at 11:00 AM

Location: Louis Trichardt

Details:

Diegene wat antwoorde soek op die vraag: Het ons mag om lewe en dood te spreek (Do we have the power to speak life and death)? word uitgenooi na ‘n praatjie oor die onderwerp eerskomende Sondag, 5 November, by die Baptiste Kerk in Louis Trichardt.
Die praatjie begin om 10:00 in die kerkgebou te Ruhstraat 25. 

Contact Person: Ds. Johan Marais

Tel: 015 516 2714


 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube