November 2018
Soutpansberg Dorpswag AJV
Where: Louis Trichardt
Start: 21 Nov  (18:00 PM)
End:  21 Nov  (22:00 PM)
Louis Trichardt Kersmark
Where: Louis Trichardt
Start: 23 Nov
End:  01 Dec
December 2018
Krieketklub sluit jaar af
Where: Louis Trichardt
Start: 01 Dec  (17:00 PM)
End:  01 Dec  (20:00 PM)

Soutpan Jukskeiklub vergader

From: 08 November 2018 at 18:00 PM

Until: 08 November 2018 at 20:00 PM

Location: Louis Trichardt

Details:

Die Soutpan Jukskeiklub nooi alle spelers en voornemende spelers uit na ‘n baie belangrike klubvergadering op Donderdag, 8 November.
Die vergadering begin om 18:00 by die klub se nuwe fasiliteite agter die skougronde. Neem kennis dat die perseel nie toeganklik is vanaf die Levubu-hek nie. ‘n Nuwe bestuur gaan onder meer die aand verkies word. “Bring asseblief julle eie stoele saam,” het die klub gevra.
Vir meer inligting en roete aanwysing, skakel Maud of Susara by tel. 081 829 6937.

Contact Person: Maude

Tel: 082 680 6579


 
 
November 2018
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
SPCA Auction Pik en Proe in Swart en Wit
3
Swannies Racing off-road series Laat Lente Herfsakker Basaar Die Koffie Pot Kattebakverkoping Farmer's Market
4
Het jy die mag om dood te spreek?
5
6
7
Subtrop Symposium
8
Soutpan Jukskeiklub vergader
9
Musina Hervormers pretdraf
10
Louis Trichardt Rotary Gholfdag
11
Remembrance Day
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
Soutpansberg Dorpswag AJV
22
23
Louis Trichardt Kersmark
24
Louis Trichardt Kersmark
25
Louis Trichardt Kersmark
26
Louis Trichardt Kersmark
27
Louis Trichardt Kersmark
28
Louis Trichardt Kersmark
29
Louis Trichardt Kersmark
30
Louis Trichardt Kersmark
 
December 2018
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
Louis Trichardt Kersmark Krieketklub sluit jaar af
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube