Ng Kerk 4X4-Naweek

From: 14 June 2019 at 05:00 AM

Until: 17 June 2019 at 18:00 PM

Details:

Die NG Kerk Soutpansberg-gemeente nooi die streek se 4x4-entoesiaste uit om in te skryf vir hulle eksklusiewe Koperroete deur die Soutpansberg vanaf 14 tot 17 Junie.

Deelname kos R6 000 per voertuig en sluit alle etes in. Eie eetgerei en kampeertoerusting moet egter saamgebring word. Die ou Koperroete strek deur die westelike Soutpansberg oor privaatgrond. Vir meer inligting en inskrywing, skakel Riana by tel. 084 400 9941 of ds. Ettienne van Staden by tel. 083 274 3227.

Contact Person: Riana of ds. Ettienne van Staden

Tel: 084 400 9941 / 083 274 3227


 
 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube