February 2021 | |
![]() |
SPCA GOLF DAY
Where: Soutpansberg golf club
Start: 27 Feb
|
From: 09 November 2019
Until: 09 November 2019
Location: Laat Lente en Herfsakker
Inwoners van Louis Trichardt kan gerus ‘n aantekening maak van Laat Lente en Herfsakker se jaarlikse basaar op 9 November.
Vir die hongeres sal daar weer lekker eetgoed te koop wees soos pannekoek, jaffels, kerrie-en-rys, asook lekker vars groente.
Vir meer inligting, skakel Rina Vermeulen by tel. 083 297 6925.
Contact Person: Rina Vermeulen
Tel: 083 297 6925