INTERHOËR

From: 21 February 2020

Details:

Hoërskool Louis Trichardt tree vanjaar op as gasheer vir die jaarlikse Interhoër-atletiekbyeenkoms en inwoners word nou reeds uitgenooi om betrokke te raak by die reël van die byeenkoms.

Die Interhoër vind plaas op 21 Februarie by Triegies se Leeupark. Dit gaan egter ‘n duur en uitputtende oefening wees, derhalwe sal enige vorm van hulp of borgskap uit die gemeenskap waardeer word. Indien daar persone is wat hul weg oopsien om betrokke te raak by die reël van hierdie groot byeenkoms, of ‘n borgskap wil gee, kan hulle vir Madeleine skakel by tel. 083 388 7933.

Contact Person: Madeleine

Tel: 083 388 7933


 
 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube