BOEREDAG

From: 06 March 2020 at 10:00 AM

Until: 06 March 2020 at 21:00 PM

Details:

Dit is weer tyd vir Potgie­ter Boerdery (Avoridge, Macridge, Beefridge en Farmridge) se jaarlikse Boeredag buite Louis Trichardt.

Vanjaar se boeredag vind op 6 Maart vanaf 10:00 tot 21:00 op die Potgieter-plaas op die Witvlag-deurpad plaas. Toegang is gratis en daar is vermaak gereël vir die kinders.


 
 
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube