May 2020
GROOT MAKIE­TIE BASAAR
Where: Ons Tuiste Ouetehuis
Start: 30 May
End:  30 May  (08:00 AM)
June 2020
KREMETART CYCLE RACES
Where: Louis Trichardt
Start: 06 Jun
End:  06 Jun

DAMESTEE

From: 14 March 2020

Until: 14 March 2020 at 10:00 AM

Location: NG Kerk Soutpansberg

Details:

Die NG Kerk Soutpansberg nooi alle dames van die omgewing uit om ‘n heerlike oggend te kom bywoon saam met Aleshia Kellerman van Back2Basics Nutrition.
Kellerman, ‘n gekwalifiseerde voeding- en voedselkundige, sal tydens die damestee praat oor hoe om gesond te eet met min moeite, baie smaak en tonne energie.
Die damestee vind plaas op Saterdag, 14 Maart, om 10:00 by die NG Kerk Soutpansberg. Toegang is gratis en ‘n ligte ete sal voorsien word. Dit is egter noodsaaklik dat belangstellendes voor 9 Maart hul teenwoordigheid moet bevestig by Lee (082 521 4963) of Anita (083 759 3042).

Contact Person: Lee

Tel: 082 521 4963


 
 
 
May 2020
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
GROOT MAKIE­TIE BASAAR
31
 
June 2020
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
2
3
4
5
6
KREMETART CYCLE RACES
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube