BACK TO SCHOOL RALLY

From: 10 January 2021 at 10:00 AM

Location: Lalapanzi Hotel

Details:

Die Roadhogs motorfietsklub van Louis Trichardt het inwoners nou reeds herinner aan hulle Back to School Rally op 10 Januarie 2021.
Die rally begin om 10:00 by die Lalapanzi Hotel en toegang is betaalbaar in die vorm van skryfbehoeftes. ‘n Kroegete bestaande uit ‘n biefstuk, eiers en tjips (of Schnitzel en tjips) sal teen R79 te koop wees en sluit ‘n bodemlose koffie in.
Vir meer inligting, skakel Michael Kock (president) by 083 297 7280 of Peter Meiring (vise-president) by 082 935 4069.

Contact Person: Michael Kock

Tel: 083 297 7280


 
 
 
March 2021
Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday
1
Louis Trichardt swimming club
2
3
4
5
6
SPCA FARMERS MARKET
7
8
SPCA GOLF DAY
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
 
 

Digital Publication

 
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube