<-- Twitter Summary card images must be at least 120x120px -->
 
 

Voortrekkers trek voor by jaarafsluiting

 

Roché Jooste met die 85 jaarfees fakkel tydens die Voortrekkers Kameeldoring Kommando se jaarafsluiting funksie.

Galleries : 11 Nov 2016 651 Viewed By Martie Le Grange 0

Die Voortrekkers Kameeldoring Kommando het verlede Maandag hul jaarafsluitings funksie in Laerskool Krugerpark se skoolsaal gehou. Jong voortrekkers is tydens dié funksie vereer vir hulle onderskeie prestasies deur die jaar.

 

 

 
 

Graad 1 tot 3’s word vereer vir hulle betrokkenheid by die Voortrekkers Kameeldoring Kommando. Kommando leier Frikkie Grobler vergesel hulle.

Inlywing van nuwe voortrekkers tydens die Voortrekkers Kameeldoring Kommando se jaarafsluitings funksie.

 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first
 
 
 
 

Facebook Twitter Youtube